BILL GATES SE VOLGENDE LOKVAL

Hiermee maak die satan voorbrand vir die verslawende toestand wat vir die wêreldbevolking wag onder die Nuwe Wêreldorde en sy bendelede soos die sogenaamde gesondheidsorganisasies met hulle wandade. Ons moet weet wat vir ons wag in aggenome die nuwe Suid-Afrikaanse wetgewing mbt "gesondheid" wat Ramaphosa nou met goeie tydsberekening instel.  Ons sal geen regte oorhou nie; as jy net nies, sal jy teen jou wil na 'n plek geneem word waar jy "getoets" word vir wat hulle ookal lus het en sal jy "mediese behandeling" ontvang wat in die naam van goeie gesondheid jou dood kan veroorsaak net soos die sogenaamde inentings mense op hope laat sterf.  Onthou wat Gates ook gesê het:  die wêreldbevolking van ongeveer 7 biljoen moet uitgewis word tot niks meer as 500 miljoen oorbly nie. Dit beteken daar moet nog groot planne van die globaliste in werking gestel word om hulle doel te bereik.

By die skakel hieronder verduidelik Bill Gates hoe hulle die hele wêreld onder een "gesondheidsstelsel" sal bring en beheer.

https://lovinglifetv.com/bill-gates-introduces-his-new-global-health-police-acting-under-the-world-health-organisation-called-germ/