DAVOS - W.E.F. SATANSBERAAD

U mag dalk gehoor het van die weeklange byeenkoms van die rykstes in die wêreld, die elite soos hulle graag bekend staan, in Davos, Switzerland, vir n beraad van die Wêreld Ekonomiese Forum.  Dit kan ook beskryf word as 'n byeenkoms van sataniste wat insluit Bill Gates, Klaus Schwab en so meer, mense wat beplan om die wêreld te beheer, om ons gewone mense, die "useless eaters" soos hulle ons noem, 24/7 te monitor in alles wat ons doen - dit is nou diegene wat nog nie dood is agv die gifinspuiting nie. 

Dit is ook dieselfde spulletjie wat besluit het daar moet  pandemies ontstaan sodat hulle ons met die inspuiting kan afmaai. En het hulle nie geslaag nie! Ons sal nie van ons gewone mense se dood deur die media verneem nie maar hulle slaag nie daarin om bekendes soos sport- en filmsterre se dood stil te hou nie, en dié sterf tans op strepe.

Kyk na uittreksels van die beraad by die skakel hieronder en hoor hoe hierdie satanskinders beplan om die hele wêreld onder hulle beheer te kry met 'n eenwêreldregering. 

https://lovinglifetv.com/the-elite-at-davos-roll-out-their-new-strategy-its-all-about-surveillance-of-you-24-7-to-ensure-that-you-comply/