SIES RAMAPHOSA, SIES!

Daar word dikwels genoem dat sekere rasse bitter slim is as dit by kriminele dade kom - en alleenlik slim is daarmee. U sou saamstem dat dit briljant van Ramaphosa was om vir hom 'n "jagplaas" reg langs die Kruger Wildtuin aan te skaf, die omheinings te verwyder sodat wild vryelik in sy grond kan loop, dan 'n klomp jagters, plaaslik en van oorsee, te kry wat ten duurste betaal vir die wild wat hulle kom skiet, en dan skatryk daaruit te word, sowat R64 miljoen sover wat op sy plaas ontdek is en sekerlik nie die enigste inkomste daaruit nie.  

ONthou, Ramaphosa het in 'n media-onderhoud gesê indien hy krimineel aangekla word, hy afstand sal doen van sy presidentskap - nie as hy skuldig bevind word nie; net as hy aangekla word.  Laat ons sien hoe 'n gebore leuenaar dit regkry om sy presidentskap prys te gee ter wille van die waarheid...

Die video by die skakel hieronder wys hoe die gewetelose jagters tientalle skote moet skiet om 'n arme olifant plat te trek.  Die lyding wat die dier deurgegaan het ruk aan 'n mens se hart. Die onvermoë van die idiote wat die snellers trek sny deur 'n mens.

https://lovinglifetv.com/where-and-how-did-ramaphosa-allegedly-get-us4-million-in-cash-lets-look/