Land vir land word mense keelvol vir die deursigte valsheid van hulle regerings. In die video by die skakel hieronder kan u die byeenkoms van mediese dokters in Queensland, Australiƫ, aanhoor en hoe hulle opstaan teen die onreg wat op die Australiese bevolking gebring is. Veral die sterftesyfer wat deur die sogenaamde inentings, ook aan die kinders gedoen is. Die feit dat die regering weier om sterfgevalle te ondersoek is ook op die tafel gebring. Die gevolge van die inspuitings word ernstig bespreek.
Luister na die video indien u in die waarheid belangstel.
https://lovinglifetv.com/queensland-australia-doctors-revolt-against-the-vaccine-media-blackout/