MEDIA NOU BANG VIR VERVOLGING?

https://lovinglifetv.com/australian-mainstream-media-starting-to-change-the-bs-narrative-on-covid-deaths/

By die skakel hierbo kan u na ‘n kort video kyk waarin van die hoofstroommedia uitstip dat die hele covid-pandemie ‘n leuen was. Dit is ‘n wonderwerk op sy eie, want hulle was een en elk verbied om te berig oor die gevolge van die “sogenaamde virus en verskriklike pandemie” maar was tot nou nog nie openlik oor die skade wat die sg inenting doen nie.  Dat daar van die hoofstroommedia se personeel is wat nou begin besef in hoe verskriklike misdaad hulle ingesleep is toe hulle deur geld omgekoop is om die waarheid oor die wêreldwye bevolkingsmoord te verswyg, is eintlik hartverskeurend.  Maar onthou, dit is nie die geheel-mening nie, u sal gereeld nog die liberale nuus aanhoor en swye oor die gifspuit beleef!