WAAROM ONS PAAIE SO LYK

By die vdeo hieronder sal u begryp waarom ons paaie in so toestand is. "The lady protest too much"...  mens hoor omtrent net hoeveel miljoene en biljoene die projekte gekos het en nog gaan kos maar die resultate is min en die woorde baie. Nou wag daar nog 21 biljoen om in gatsakke te verdwyn.  Met hul groeiende welvaart het die menere se pakke klere alweer gekrimp maar sal hulle darem genoeg in die gatsak vind vir nuwes. Hierdie land is 'n lekker land met 'n vrygewigheid soos min! 

https://lovinglifetv.com/while-the-road-system-in-south-africa-is-falling-apart-due-to-lack-of-maintenance-billion-rand-roads-to-future-smart-cities-are-now-planned/