SATAN, BAAL, DIE BUL, SELFDE DING

https://youtu.be/jBYiVnY5IQg

Ons het tevore hier op Gelofteland berig oor die opening van die 2022 Statebondspele in Birmingham, Engeland, waar Satan openlik aanbid en die hele spele aan hom opgedra is.  U kan weer daarna kyk by die skakel:  

By die skakel heelbo kan u egter bevestiging daarvan kry by 'n Britse inwoner wat duidelik 'n gelowige Christen is; iets wat raar in die wêreld en nog meer raar in Engeland is. Daarom waardeer ons sy inset in hierdie belangrike saak; kyk gerus na die hele video, daar is baie om bemoediging in te vind.