SWART-OP-SWART-GEWELD BEGIN

Daar word reeds jare lank voorspel dat die verwagte burgeroorlog in Suid-Afrika begin sal word met swart-op-swart-geweld.  Mnr Jaap Marais, leier van die Herstigte Nasionale Party, is in 2000 oorlede. Hy was die eerste persoon wat die insig gehad het om te sien wat n Suid-Afrika aan die ontwikkel was en het talle kere gewaarsku dat daar 'n dag sal kom dat die swartes in die land mekaar sal begin aanval en dat die swart geweld vinnig sal oorspoel na die blankes. Daarom is daar telkens vermaan om paraat en voorbereid te wees.  Dit wil lyk asof ons naby aan die uitbreek van daardie oorlog is waar brandstigting die botoon sal voer.  By die skakel hieronder sien u reeds die eerste tekens van plaaslike swart volke wat 'volksvreemdelinge' verjaag en hulle wonings afbrand. 

https://lovinglifetv.com/xenophobia-splits-the-black-populations-in-south-africa-as-a-growing-tide-of-civil-war-unfolds/