INSEKTE MET GIF ONS VOORLAND?

Daar word vertel dat minstens 80% van die wêreldlande reeds 'n dieet volg waarby insekte ingesluit is.  Daar word ook verkondig dat dit uiters goeie voedingswaarde besit.  Dit alles mag waar wees want in lande soos Suid-Korea is vleis skaars en onbetaalbaar duur. Daarom is dit slegs oosterse en dikwels arm lande wat insekte vir beter voeding in hulle dieet insluit.  Nou kom die weste en implimenteer insekte as totale plaasvervanger vir die vleis van diere. Hulle oortref die ooste by verre mbt die aantreklikheid van die produkte en dit word so geformuleer dat mens omtrent enigiets daarbinne kan voeg sonder dat iemand dit besef. Maar daar is een groot verskil tussen oos en wes! Hierdie saak word nou deur die Nuwe Wêreldorde gedryf, daarom bevat hierdie insekprodukte nie net insekte nie maar ook 'n paar ander bestanddele soos grafeenoksied wat in die covid "entstof" gebruik word om die wêreldbevolking tot 500 000 miljoen te verminder, dws, die uitwis van ongeveer 7 miljard mense, 'n proses wat reeds goed opdreef is met sover 'n paar miljoen mense wat wêreldwyd só vermoor is.  Mag Suid-Afrika sterkstaan teen hierdie sataniese poging wat in Amerika reeds hulle tienerspore betree. Vir fyner besonderhede, kyk na die video by die skakel hieronder.  

https://lovinglifetv.com/imagine-a-braai-where-there-is-no-meat-just-bugs-on-the-menu-well-its-on-its-way/