HOF MOEDIG MOORD OP BOERE AAN

Die uitspraak in die hofsaak van Petrus Sitho teen Cyril Ramaphosa oor die gebruik van die woorde "Kill a Boer; Kill a Farmer" moedig inderdaad moordenaars aan om nou met die hof se toestemming soveel boere/Boere as moontlik te vermoor. Daar was 'n oproep op Ramaphosa om by die hofsaak teenwoordig te wees maar niemand kon hom op 25 Augustus opspoor nie.  Die saak kon anders gedraai het indien hy daar was om vrae te antwoord.  Ook was daar geen prokureur of regter met genoeg kennis om die Sitho-saak te lei nie. Dit kom van Sitho self, en hy vra nou die hulp van geswore regskenners om hom te help aangesien hy nie die saak gaan laat vaar nie.

By die skakel hieronder kan u die video kyk oor die verloop van sake.

https://lovinglifetv.com/petrus-sitho-loses-court-case-against-president-ramaphosa-but-continues-his-fight-for-farmers/