Ons vra omverskoning vir die afgelope drie dae waarin geen artikels geplaas kon word nie - Eskom het die hele omgewing se krag afgeskakel en ons internet is steeds af. Tans het ons 'n noodmaatreƫl in gebruik maar vertrou dat ons normale internetfasiliteit gou sal herstel.