VERWAG JOU DOOD – HEL OF HEMEL

Weet jy waarom jy vandag in die misdadigste land in die hele wêreld woon?   Is jy die oorsaak daarvan?  Lees en besef watter rol jy in hierdie verval van ons land en volk gehad het.  Speel jy die lotto? Of doen jy besigheid op Sondae en doen geen moeite om die dag te heilig saam met God nie? Of dalk bly jy sommer saam met iemand sonder om God se seën in 'n huwelik te verkry het; of glo jy dat homoseksuele geregverdig voor ons HERE staan?  Dalk dink jy dat aborsie nie verkeerd is nie?  Dalk het jy "ja" gestem in 1992 om jou land aan die onwettige kommunistiese swart ANC-bende oor te gee heel moontlik omdat jy sport belangriker as jou land en jou GOD beskou?  Die onwettige, kriminele 'wetmakers' in jou land wat al hierdie sondes gewettig het en wat jou hierdie afgode laat aanbid moet met die swaard doodgeslaan word, so sê God, sodat jy weer sy Gebooie sal hou en Hom dien en Hy sy toorn van jou en jou volk sal wil afwend – Deut 13.  En as jy daarna steeds weier om terug te keer tot God en sy Gebooie, verwag jou dood en Satan verwag jou in die hel waar jy hoort.  En daar behoort jy elke oomblik tot in ewigheid en ewigheid herinner te word aan die hel wat jy op aarde aan jou medevolksgenote veroorsaak het!