NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Een ding moet jy nooit doen nie, en dis om oor die verlede te tob.  Jy kan niks aan die verlede doen nie.  Jy kan die horlosie nie terugdraai nie.  Die mens kan alleenlik aan die hede en toekoms iets doen.  Daarom moet jy jou ophou bekommer oor die dinge wat jy nie kan verander nie.

GOOGLE, DIE ONSKULDIGE SOEKENJIN?

Johan de Bruyn

Beïnvloeding van mense geskied op baie wyses. Sommige word slegs deur feite oortuig, ander deur emosie. ‘n Goeie orator het al dikwels mense vir sy saak oortuig – meesal sonder meriete.

Met breinspoeling probeer beïnvloeders ‘n onregverdige voordeel kry deur die slagoffer aan ‘n proses te onderwerp waar sy keuse vír hom gemaak word. Talle boeke het al oor hierdie onderwerp verskyn.

In 1957 het The Hidden Persuaders van Packard verskyn. Reeds toe is bevind dat daar metodes was om mense subtiel te beïnvloed sonder dat hulle daarvan bewus was. Dink maar aan die Coke-advertensie wat “versteek” was in die aanbieding by ‘n bioskoop, wat baie mense dan onbewustelik Coke laat koop het tydens pouse. Packard het destyds bevind dat mense se denke, gedrag en emosies deur hierdie optredes beïnvloed word.

Dit word ook genoem “subliminal stimulation” waar ‘n kort flits van ‘n produk genoeg is om die onderbewussyn te oortuig. Dit was Kenneth Boulding wat jare gelede reeds dié opmerking gemaak het:

A word of unseen dictatorship is conceivable, still using the forms of democratic goverment.

Die gevaar wat skuiling gehou het was dat mense beheer kon word sonder dat hulle daarvan bewus was.

Robert Epstein het twee jaar gelede ‘n studie gedoen oor Google. Hy beskryf Google as die “main gateway to all knowlegde”. Is jy met ‘n soektog besig op Google besluit dié in beheer daarvan wat die volgorde sal wees waarin hulle jou versoek se uitkoms sal plaas. 50% van alle gebruikers kies nommer een of twee op die lys en 90% kies een van die eerste tien resultate.

Google het ‘n monopolie en het nie sy gelyke nie. Om te “google” het al ‘n bekende woord in die volksmond geword, Maar Google is dalk nie so onskuldig soos dit lyk nie! Dit is eenvoudig ‘n “deep, dark secret” hoe hulle te werk gaan om ‘n rangorde te bepaal met die biljoene opsies.

Epstein se bevinding is gepubliseer onder die titel Search Engine Manipulation Effect (SEME). Hy beskou dit as een van die grootste bevindinge wat ooit gemaak is oor die gedrag van mense.

Toetse wat gedoen is wat betref mense se politieke keuse het daarop gedui dat soveel as 48% van mense deur die soekenjin se voorkeur beïnvloed word; dit wil sê om vir die kandidaat te stem wat Google subtiel voortrek. So het Google Barack Obama in 2012 gekies bo Romney...

Meer ontstellend is die feit dat meer as 75% en tot soveel as 99% van mense nie eers bewus was dat hulle subtiel beïnvloed is nie. Dit terwyl Google 83% van die Amerikaners se keuse as soekenjin is!

Epstein het bevind dat ‘n 25% swaai in enige verkiesing in enige land ter wêreld bewerkstellig kan word dmv Google aangesien 90% van die internet-gebruikers wêreldwyd Google gebruik.

Ook Facebook word deur hierdie manipuleerders ingespan. In 2010 het Facebook 60 miljoen Amerikaners wat onseker was of hulle moet stem dmv boodskappe probeer oortuig om te stem en 340 000 is oortuig.

Google het toegang tot ál jou persoonlike inligting, lees ál jou boodskappe (e-posse) en deel dit ook met regerings. Hulle het ‘n volledige databasis van elke gebruiker. Epstein stel dat die beïnvloeding elke faset van jou lewe behels.

Teen 2020 sal China ‘n volledige databasis van sy 1,3 biljoen mense hê. Dus, baie erger as die stimuli wat deur kort flitsboodskappe (soos Coke) na jou onderbewussyn gestuur word, is die invloed van SEME. Dit gaan uiteindelik jou denke beheer, jou emosies beïnvloed en jou gedrag bepaal. Ja, elke faset van jou lewe.

Orwell se voorspelling was in die kol:
“Big Brother is watching you”.

Of dan wel, Google weet alles van jou!

Who controls the past, controls the future – George Orwell , 1984.

Opsoek na inligting?

  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

    __________________

     

    ONS IS OPSOEK NA ‘N UITGEWER

    VIR DIE BOEK “VOLKSREGERING” (teen normale tarief)

    Die inhoud is ‘n beskrywing van die enigste regverdige politieke bedeling vir enige  volk, hetsy klein in getalle of groot.

    Apartheid behels regverdige behandeling. Uiteraard is apartheid ingeweef in elke volk se onafhanklikheid. Dit bevat geen rassemeerder-waardigheid soos kwaad- williges voorgee nie. Ook nie onderdrukking van enigeen nie. Dit is juis erkenning van elke volk se regte en die skepping van ruimte om daardie regte te beoefen en ongehinderd uit te leef. Daar is geen rassehaat aan apartheid te koppel nie. Diegene wat rassisme aanhaal, bedoel rassehaat en probeer oproer bewerkstellig en moet ophou om vrede te probeer voorhou. Wie is verantwoordelik vir die geweld en opstand wat tans landwyd voorkom?  Geen ondersteuner van apartheid nie.

    Bostaande is 'n kort opsomming waarin die omvang en volle betekenis van apartheid beskryf is. Indien daar 'n uitgewer is wat in die uitgee van die boek belangstel, kan Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. genader word.

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

     

    VAKATURE: HOOFBESTUURDER - RADIO ROSESTAD

    Stuur u aansoek saam met ’n CV waarin u ‘n persoonlike bekendstelling, werkservaring en tersaaklike kwalifikasies insluit, voor 15 September 2018 aan ds. CM Erasmus by die e-pos adres: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Vir meer inligting:

    VAKATURE: HOOFBESTUURDER - RADIO ROSESTAD

    ___________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 
 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________ 

 

APARTHEID:

 

Rassisme is die teenoorgestelde van rassehaat en is 'n aanprysing omdat rassisme dui op kennis van rasse en die uitstekende voordele van onderskeiding uitbeeld. Dit sluit in die voordele van apartheid se onderskeiding.

 

                                              ___________________                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 1985 gaste aanlyn