NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Moenie van jou geleenthede probleme maak nie, maak eerder van jou probleme geleenthede.  En daarvoor moet jy miskien nie te ver vorentoe kyk nie.  Dit kan jou straks neerslagtig maak.  Kyk liewers boontoe en onthou dat die toekoms so helder soos God se beloftes is.

TRUMP ‘N NASIONALIS?

Dr Danie Theron

Volgens berigte het Donald Trump, VSA-president, onlangs verklaar dat hy ‘n “nasionalis” is. Ek moet sê ek was verstom. En natuurlik het die hoofstroom-media ontplof toe hy die uitlating gemaak het, want die begrip nasionalisme word in dieselfde kategorie as rassisme geplaas.

Waarom was ek verstom? Omdat alles wat Trump doen spreek van ‘n liberalis en ‘n globalis. Vergeet sy beloftes voor sy verkiesing as president. Daarvan het dadels gekom. Trump sê een ding en doen ‘n ander. Hy is meer pro-Israel as wat Obama was, hy is meer oorlogsugtig as meeste VSA-presidente. Hy word tereg soos volg beskryf:

He struck me much like a high-opinionated construction worker, angrily spouting off on politics in his local neighborhood bar, being right on some matters and wrong on others, but with none of his views based upon any deep understanding of the issues … . He is a bar stool political philosopher guided by his personal echo chamber.”

Tog het konserwatiewes wêreldwyd gehoop dat Trump, “being his own man”, nie die Joodsgedrewe agenda gaan volg nie. Dit het so belowend gelyk!

Feit is dat Trump toe, net soos alle presidente voor hom in die laaste honderd jaar, nie die Joodse druk kon weerstaan nie. Miskien was president John F. Kennedy die uitsondering. Ek wil sover gaan as om te sê dat as Trump waarlik ‘n nasionalis was, het hy nie meer gelewe nie.

Wat sou ‘n nasionalistiese VSA-president gedoen het?

  • Hy sou in die eerste plek alle hulp aan Israel onttrek het;
  • Hy sou alle Joodse drukgroepe in die VSA verbied het;
  • Hy sou ‘n beleid van Amerika eerste gevolg het en nie gewag het vir bevele van die Jode in die VSA en Israel nie;
  • Hy sou die geldmag-beheer in die VSA kortgeknip het.

Maar wat het die Jode en Israel en die geldmagte met nasionalisme te doen?

Wel, in kort, net mooi alles. Want wat in die pad staan van Joodse oorheersing wêreldwyd is juis nasionalisme. Hoekom dan so?

Nasionalisme kan kortweg soos volg opgesom word:

  1. Dit glo in die behoud van ‘n volk en die voortsetting daarvan.
  2. Dit steun op waardes soos die Christelike geloof, die gesin, die geskiedenis en die uitbouing daarvan binne volksverband.
  3. Dit bou op die fondament van patriotisme – die reg om jou eie land vir jou eie volk te hê en die territoriale integriteit van jou grondgebied te bewaar en te beskerm..
  4. Dit glo dat die soewereiniteit van jou volk en sy regering en land nie geskend mag word nie.

‘n Nasionalis betuig homself te midde van bedreigings omdat dit voortspruit uit selfrespek.

Ek sien min, indien enige van hierdie kenmerke by Trump. Hy misken klein volkere se soewereiniteit. Hy vertrap Sirië se territoriale integriteit en hy gee toe aan elke Israeliese eis.

Wat eis Israel? Israel eis dat ander volke integreer, dat hulle Christelike basis en waardes vernietig moet word. Israel maak ‘n aanslag op al die state in die Midde-Ooste se integriteit.

Maar Israel eis apartheid vir hulleself, geen vreemdelinge-integrasie na Israel nie, geen kritiek op hulle geloof nie, geen vermenging van hulle identiteit nie.

Dus, een stel reëls vir Israel – gebaseer op die behoud van Israel ten alle koste, en ‘n totaal ander beleid vir elke ander volk.

Geen president waag dit om Israel tot verantwoording te roep nie.

Maar waarom dan al die kritiek op Trump? Wel, om hom op sy tone te hou en die persepsie te laat voortleef dat Trump gevaarlik is. Dit terwyl sy kritici goed weet dat hulle niks van hom te vrees het nie.

Intussen het Emmanuel Macron, die Franse president, homself as ‘n patriot beskryf. Hoe lagwekkend! Macron is ‘n Rothschild-bankier en ‘n globalis in murg en been – juis uit daardie stal wat geen erg aan die begrippe vaderland en patriotisme het nie.

Ai, wat ‘n toestand as die wêreld so vir die gek gehou word deur leiers met bose bedoelings en agendas!

Is daar enige hoop dat die verwagtings wat mens van Trump gekoester het, tog sal realiseer? Ek twyfel. Nasionalisme is ‘n oortuiging wat diep wortels het en wat spontaan uitgeleef word. Dit spreek uit die dade en nie uit woorde nie.

Miskien is daar iets in Trump wat anders is as waaraan mens gewoond was. Na herhaalde ontleding lê daardie “andersheid” dalk eerder in robuustheid – iets wat insgelyks met nasionalisme niks te doene het nie.

In ons eie verlede was daar ook so ‘n windsak. Grootpraterig, dreiger van formaat. Dit was John Vorster. En niemand sal hom vandag kon “beskuldig” dat hy ‘n nasionalis was nie!

Opsoek na inligting?

  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

    __________________

     

    ONS IS OPSOEK NA ‘N UITGEWER

    VIR DIE BOEK “VOLKSREGERING” (teen normale tarief)

    Die inhoud is ‘n beskrywing van die enigste regverdige politieke bedeling vir enige  volk, hetsy klein in getalle of groot.

    Apartheid behels regverdige behandeling. Uiteraard is apartheid ingeweef in elke volk se onafhanklikheid. Dit bevat geen rassemeerder-waardigheid soos kwaad- williges voorgee nie. Ook nie onderdrukking van enigeen nie. Dit is juis erkenning van elke volk se regte en die skepping van ruimte om daardie regte te beoefen en ongehinderd uit te leef. Daar is geen rassehaat aan apartheid te koppel nie. Diegene wat rassisme aanhaal, bedoel rassehaat en probeer oproer bewerkstellig en moet ophou om vrede te probeer voorhou. Wie is verantwoordelik vir die geweld en opstand wat tans landwyd voorkom?  Geen ondersteuner van apartheid nie.

    Bostaande is 'n kort opsomming waarin die omvang en volle betekenis van apartheid beskryf is. Indien daar 'n uitgewer is wat in die uitgee van die boek belangstel, kan Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. genader word.

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

     

    VAKATURE: HOOFBESTUURDER - RADIO ROSESTAD

    Stuur u aansoek saam met ’n CV waarin u ‘n persoonlike bekendstelling, werkservaring en tersaaklike kwalifikasies insluit, voor 15 September 2018 aan ds. CM Erasmus by die e-pos adres: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Vir meer inligting:

    VAKATURE: HOOFBESTUURDER - RADIO ROSESTAD

    ___________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 
 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________ 

 

APARTHEID:

 

Rassisme is die teenoorgestelde van rassehaat en is 'n aanprysing omdat rassisme dui op kennis van rasse en die uitstekende voordele van onderskeiding uitbeeld. Dit sluit in die voordele van apartheid se onderskeiding.

 

                                              ___________________                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 1335 gaste aanlyn