NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Wie is verstandig? Hy wat by almal leer.
Wie is magtig? Hy wat sy hartstogte beheer.
Wie is ryk? Hy wat tevrede is .
Wie is hy? Niemand nie.
Benjamin Franklin

IS DIE NUWE TESTAMENT ANTI-SEMITIES?

Dr Danie Theron

Die International Holocaust RememberanceAlliance (IHRA) se definisie van anti-semities sluit onder meer die volgende in:

  • making men dacious, dehumanising, demonising, or stereo typical allegations about Jews as such or to the power of Jews as collective – such as the myth (!) about a world Jewish conspiracy or of Jews controlling the media, economy or other societal institutions
  • denying the fact (!), scope, mechanisms (e.g. gas chambers) or intentionality of the Jewish people .... during the Holocaust
  • denying the Jewish people the right to self-determination, by claiming that Israel is a racist endeavor
  • using the symbols and images as sociated with classic antisemitism (e.g. claims of Jews killing Jesus) to charactarize Israel or Israelis.

Oor die afgelope jare is gesien hoe woordeboeke en state ‘n voeteval voor die Jode doen om die definisie van “anti-Semiet” só uit te brei dat enige kritiek teen Israel of die Jode nou by die definisie ingesluit is. Trouens, state beskou dit nou al selfs as krimineel om Jode te kritiseer (haatspraak) of om die sogenaamde Holocaust te ontken.

Dit bring mens onwillekeurig by die vraag: Is die Nuwe Testament dan nie ook anti-Semities nie waar dit die Jode op verskeie plekke kritiseer en verantwoordelik hou vir die aanslag op Christus en die Christendom?

Wel, die tekens is daar dat dit reeds aan die gebeur is. Nie alleen het die Rooms Katolieke kerk die Jode “kwytgeskel” van enige skuld oor Jesus se dood nie, maar is daar reeds Bybels wat enige negatiewe verwysings na die Jode vervang het.

Maar wat sê die Nuwe Testament oor die Jode? Kom ons kyk na ‘n paar teksverse:

Matt 12: 34         Addergeslag, hoe kan julle goeie dinge praat terwyl julle sleg is?

         Matt 23: 14         Daarom sal julle ‘n swaarder oordeel ontvang.

         Matt 23: 31         Julle gee dus teen julleself getuienis dat julle kinders is van die wat die profete vermoor het.

         Matt 23: 32         Maak die maat van julle vaders dan vol.

Matt 23: 33         Slange, addergeslag, hoe sal julle die oordeel van die hel ontvlug?

         Matt 23: 35         sodat oor julle kan kom al die regverdige bloed wat vergiet is op die aarde

         Matt 27: 25         En die hele volk antwoord en sê: Laat sy bloed op ons en ons kinders kom!

         Mark 14: 55        En [hulle] het getuienis teen Jesus gesoek om Hom dood te maak, en hulle het niks gevind nie

         Joh 8: 44              Julle het die duiwel as vader

         Joh 11: 53            Van dié dag af het hulle toe saam beraadslaag om Hom om die lewe te bring

         Hand 7: 52          ... die Regverdige, van wie julle nou verraaiers en moordenaars geword het

         Hand 20: 19        ... en baie trane en beproewinge wat oor my gekom het deur die komplotte van die Jode

         1 Thes 2: 14-16 ... die Jode, wat ook die Here Jesus en hulle eie profete gedood ... en teen alle mense gekant is ... sodat hulle die maat van hulle sondes gedurig vol kan maak

         Op 2: 9                 ... en die lastering van die wat sê dat hulle Jode is en dit nie is nie, maar ‘n sinagoge van die Satan.

Laat mens, voordat hierdie teksgedeeltes van nader bekyk word die saak net behoorlik kwalifiseer:

  1. Netsoos daar in Jesus en Paulus se tyd Jode was wat bekeer was is daar Jode wat vandag bekeer is en op wie die teksgedeeltes nie van toepassing is nie.
  2. Feit is dat die meerderheid Jode destyds en veral vandag presies dieselfde standpunt oor Christus en Christene volg en Israel veral die Christendom verwerp. Hierdie Jode, wat ook hulle daarop beroem dat hulle Christus doodgemaak het (sien die Talmoed in hierdie verband) moet dus onder dieselfde kam geskeer word as die Jode van destyds.

Hierdie teksgedeeltes kan, onder die huidige definisie, as niks anders as anti-Semities beskou word nie. Die Nuwe Testament is dus ‘n anti-Semitiese geskrif.

So, wat nou gemaak? Wel, eerstens moet dit duidelik wees dat Christene wêreldwyd besig is om hulle geloof te verloën as hulle toegee aan hierdie vals aanklag. Ons bely dat “die hele Skrif deur God ingegee” is. Ons bely dus dat die Nuwe Testament die waarheid is. Om die waarheid daarvan te verander sou op niks anders neerkom as om die Heilige Skrif te vervals nie.

Het ons vandag nog ‘n groter vrees vir die Jode as destyds? Het die waarheid nie meer plek as dit gaan oor die Jode nie?

Wat dus nou gemaak? Eerstens moet die verregaande definisie van anti-Semiet aan die kaak gestel word. Waarom word Jode so spesiaal behandel? Waarom mag Christene en die Bybel vertrap word, maar moet Jode met sulke “sagte hande” behandel word?

Die antwoord is tog voor die hand liggend: Dit is steeds die agenda van die Jode om die Christendom te vernietig.

Tweedens is dit nie deel van ons roeping om ons geloof te beproef nie? Waarom dan weghardloop van die saak? Ons is geroep om getuienis te lewer anders sal Jesus ons ook verloën! (Luk 12: 9)

Hierdie is nie maar net ‘n teologiese bespiegeling of akademiese oefening nie. Dit is ‘n saak van lewe en dood. En as ons dit nie besef nie, sal die Satan-gedrewe Joodse agenda ons meesleur en verslind!

Opsoek na inligting?

  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

    __________________

     

    ONS IS OPSOEK NA ‘N UITGEWER

    VIR DIE BOEK “VOLKSREGERING” (teen normale tarief)

    Die inhoud is ‘n beskrywing van die enigste regverdige politieke bedeling vir enige  volk, hetsy klein in getalle of groot.

    Apartheid behels regverdige behandeling. Uiteraard is apartheid ingeweef in elke volk se onafhanklikheid. Dit bevat geen rassemeerder-waardigheid soos kwaad- williges voorgee nie. Ook nie onderdrukking van enigeen nie. Dit is juis erkenning van elke volk se regte en die skepping van ruimte om daardie regte te beoefen en ongehinderd uit te leef. Daar is geen rassehaat aan apartheid te koppel nie. Diegene wat rassisme aanhaal, bedoel rassehaat en probeer oproer bewerkstellig en moet ophou om vrede te probeer voorhou. Wie is verantwoordelik vir die geweld en opstand wat tans landwyd voorkom?  Geen ondersteuner van apartheid nie.

    Bostaande is 'n kort opsomming waarin die omvang en volle betekenis van apartheid beskryf is. Indien daar 'n uitgewer is wat in die uitgee van die boek belangstel, kan Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. genader word.

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

     

    VAKATURE: HOOFBESTUURDER - RADIO ROSESTAD

    Stuur u aansoek saam met ’n CV waarin u ‘n persoonlike bekendstelling, werkservaring en tersaaklike kwalifikasies insluit, voor 15 September 2018 aan ds. CM Erasmus by die e-pos adres: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Vir meer inligting:

    VAKATURE: HOOFBESTUURDER - RADIO ROSESTAD

    ___________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 
 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________ 

 

APARTHEID:

 

Rassisme is die teenoorgestelde van rassehaat en is 'n aanprysing omdat rassisme dui op kennis van rasse en die uitstekende voordele van onderskeiding uitbeeld. Dit sluit in die voordele van apartheid se onderskeiding.

 

                                              ___________________                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 1323 gaste aanlyn