
In hierdie nuwe boek geskryf deur dr Gustav Norval, word gelet op die gevare van inenting teen kindersiektes met gevolge soos ADHD, autisme, epilepsie, verlamming, MS, Yuppiegriep, wiegiedood, ensefalitis en allergieë, dan ook die chemtrail-verskynsel (waar sekere stowwe in die atmosfeer gespuit word om die klimaat te moduleer), dwelms- en drankverslawing, asook nuwe middel-bestande peste en plae wat die laaste jare op veral arm lande losgelaat word as deel van ‘n geheime agenda om die groot getal mense op aarde uit te dun tot ‘n volhoubare getal om die aarde se bronne teen uitputting te beskerm. Daar word ook gelet op proewe wat reeds vir dekades op menslike proefkonyne uitgevoer was en middels en prosedures wat die menslike liggaam kan benadeel.
Belangstellendes kontak Gustav by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.