27 NOVEMBER 2023

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

As jy aan die einde van jou lewe kon terugkyk, sou jy vind dat die herinneringe wat die helderste blink, diƩ is toe jy iets gedoen het uit spontane, onvoorwaardelike liefde, nie vir eie gewin of uit dwang nie.