24 DESEMBER 2023

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Om iemand anders af te breek in 'n poging om jouself te bou, het altyd die teenoorgestelde uitwerking. Niemand vertrou een wat van ander kwaadpraat nie want hy doen dit waarskynlik van daardie persoon ook.