14 JANUARIE 2024

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Ons rus nie omdat ons werk klaar is nie maar omdat God ons beveel het om dit te doen en ons geskep het om dit nodig te hĂȘ; daarom moet jy ses dae werk maar op die sewende dag moet jy rus, of dit nou ploegtyd of oestyd is.