21 AUGUSTUS 2022

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Kyk wat Jesus aan die kruis vir ons gedoen het en vra jouself:  Wat doen ek vir Hom?   Onthou, Hy is oppad terug aarde toe om verantwoording te eis.  Wat wil jy graag van Jesus hoor?  “….Mooi so, goeie en getroue dienskneg, oor weinig was jy getrou, oor veel sal ek jou aanstel…. " of “…werp die nuttelose dienskneg uit in die buitenste duisternis…? "  Die keuse is joune!