24 Desember 2019

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Dit wat op Kersdag gebeur het, was nie maar net ’n mooi gebaar van God nie, maar om die puin van sonde in ons lewens op te ruim sodat ons waarlik vry kan wees.  “As die Seun julle dan vrygemaak het, sal julle waarlik vry wees” (Joh.8:36).   ’n Mens is of vry of gebind.  Is jy vry of is daar iets wat jou bind?