27 Januarie 2023

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Sonder geloof is niks moontlik nie.  Met geloof is niks onmoontlik nie. Gebed verander sake. Moses het gebid en die see het voor hom oopgegaan. Elia het gebid en vuur uit die hemel het op Karmel neergedaal.   Sarel Cilliers het gebid en die barbare is verslaan.   Ja, die sterkste gelowiges is hulle wat in die geloof bid.