22 Februarie 2023

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

God loop nie soos ’n stootskraper oor mense wat nie in hul spoor trap nie.   In sy liefde om sondaars van ’n ewige dood te red, staan Hy selfs terug soos eeue later weer gebeur het toe Hy weereens teruggestaan het sodat Jesus mens kon word, nie net om verwerp nie maar ook gekruisig te word.