7 April 2023

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Leef van dag tot dag deur God se genade. Wees vandág bly. Wees vandág gelukkig. Gee vandág jou alles!   Dis die dinge wat jou gees gesond hou.