SELFMOORD IN KANADA GEWETTIG

Met alles wat deesdae in die wêreld gebeur behoort dit nie juis 'n skok te wees om te verneem dat ou en siek mense in Kanada deur die staat betaal word om selfmoord te pleeg nie.  Met Bill Gates en sy bende wat beoog om sowat 7 biljoen mense te vermoor, sluit hierdie plan baie goed aan om die wêreldbevolking tot 500 miljoen af te bring. Ons sal seker binnekort van nog Amerikaanse state en selfs Brittanje hoor wat selfmoord wettig en dit aanmoedig met finansiële vergoeding.

Om uself te vergewis van die feite kyk na die video by die skakel hieronder:

https://lovinglifetv.com/canadian-trudeau-government-offer-the-poor-the-option-of-euthanising-to-take-pressure-of-the-taxpayer/