DIE GROOTSTE MOORDTOG OOIT!

Talle van ons vriende en familielede het die afgelope twee jaar in hospitale gesterf - kwansuis aan Covid 19, dit terwyl die griepsterftesyfer nooit hoër as 'n normale griepseisoen was nie;  daar is net so baie gelieg oor wie regtig 'n virus onderlede gehad het.  'n Groot persentasie van die "gevalle" was motorongelukke en talle ander siektes maar waarvan die oorledene se doodsertifikaat "Covid 19" aangedui het.  En wanneer die persoon nie sou sterf aan sy beserings of siekte nie, is daar in hospitale seker gemaak dat hy sterf - dit vir 30 sikkels silwer vanaf die Geldmag. 

Bitter min daaroor is ooit deur die hoofstroommedia berig want hulle kon nie waag om dié sensitiewe saak aan te raak nie; daar sou te veel navrae daaroor ontstaan.  Nietemin het sekere dokters en verpleegsters besluit om die saak te ontbloot.  Hulle staan vandag bekend as fluitjieblasers, en sommige is as gevolg hiervan ook vermoor.  Kyk na die video by die skakel hieronder om uself te vergewis wat werklik in hospitale aan die gebeur was.

https://lovinglifetv.com/g0031u-part-twenty-two-new-world-order-the-financial-incentive-and-power/