Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Om heeltemal jouself voor God te wees vra bevrydende genade. Die Geesvervulde mens het nie 'n "geestelike" houdinkie nie maar 'n ongekunstelde, spontane, eerlike eenvoud en diepgaande natuurlikheid.
BROKKIES UIT DIE BOEK KLEINSKEER (12)
KLEINSKEER
geskryf deur Philip Venter (u kan die boek bekom deur hom te skakel by 083 444 7672)
(Die storie volg in Afrikaans onder die inligtingstuk)
“When in doubt, use a hammer. The bigger the doubt, the bigger the hammer.”
*
However, despite this flexibility, Eskom has moved into stage 7 load shedding without announcing it nationally, in recent days.
On Wednesday, the group warned that demand has exceeded planned levels over the past few days due to a cold front hitting the country. At the same time, units have gone down, and others have been delayed in returning to service.
If these factors aren’t managed, higher stages of load shedding may be necessary.
*
With a decline in tax collections and dwindling investor appetite for long-term South African government debt, the National Treasury has increased the issuance of government debt by R2 billion to over R14 billion per week.
“The underperformance in revenue collections this year has meant we have to think very differently now about what a credible fiscal framework looks like,” Pieterse said.
“One of the tasks we have is placing the trade-offs very starkly and clearly at the centre of the budget process. One of our roles is to advise the minister and cabinet on the trade-offs, and we need to put it in very concrete terms.”
South Africa will need to borrow over R500 billion over the next year, or over R2 billion per weekday on average, to fund its current fiscal deficit and refinance maturing debt.
Brown said most of South Africa’s economic troubles are internal “own goals”, such as load-shedding, logistical inefficiencies, and the country’s foreign policy affecting relations with the country’s largest trading partners.
Nedbank estimates that load-shedding alone costs the economy between R900 to R1 billion a day. Low to no economic growth will likely result in increased unemployment and add to the cost of the government’s social support schemes.
This will put tremendous pressure on the country’s finances and potentially widen the existing fiscal deficit, which will have to be funded by issuing new government debt.
Brown said this increases the risk premium attached to investing in South African assets as the debt burden is unsustainable, raising questions over whether the government can meet its obligations.Apart from a growing debt burden, the risk premium has been driven up by load-shedding, logistics constraints, crime and corruption, and questions over the country’s foreign policy.
*
Op 23 Junie 2023 het die huursoldaatgroep, Wagner, onder leiding van hulle bevelvoerder, Yevgeni Progozhin, ‘n staatsgreep probeer uitvoer teen president Putin, maar dis na ‘n baie kort tydjie gestaak. Baie ontleders het gemeen dat Putin hom bloot laat gaan het, na hulle ‘n ooreenkoms bereik het.
Op 23 Augustus is sy vliegtuig afgeskiet (dis ook montlik dat daar ‘n ploftoestel aan boord was), kort nadat dit uit Moskou opgestyg het. Niemand het verantwoordelikheid aanvaar nie, maar elkeen weet instinktief dat Putin daaragter sit. Op 30 Augustus is dit amptelik aangekondig dat hy aan boord was.
In ‘n onderhoud kort daarna met Putin, het hy gesê dat alle sondes vergeefbaar is. Alles behalwe verraad.
In 1991 het die Suid-Afrikaanse president, FW de Klerk, op aanhitsing van die Broederbond, begin om die blanke bevolking voor te berei vir ‘n skootlose oorgawe aan die organisasie wat homself daarvoor beywer het om juis bloed te vergiet en dit op uiterse lafhartige manier te doen, deur bomme, landmyne en gruwelike geweld teenoor enige van hulle eie mense wat enigsins geprotesteer is. Die ontplooïng van die SAW in die destydse lokasies was juis om te voorkom dat hulle mede rasgenote vermoor, eerder as om blankes te beskerm.
Teen hierdie tyd is die Grensoorlog vir alle praktiese doeleindes deur die SAW gewen.
Die probleem was die blankes en veral die Christene. Die enigste manier waarop hulle uitgeskakel kon word, was deur hulle te oortuig dat die die Christelike ding was om te doen, naamlik om oor te gee aan die ANC. Die deursnee Afrikaanse Christen was vierkantig geskaar teen kommunisme, siende dat dit in wese ateïsties is, maar hierdie sienswyse moes die onderspit delf teen humanisme en eksistensialisme.
Natuurlik is dit nie die presiese woorde nie, maar daar is vryheid, voorspoed, broederlikheid en gelykheid belowe – die presiese dinge wat in die Franse rewolusie belowe is deur die filosowe, Rosseau, Robespierre en Voltaire. Ja, daar is ‘n referendum gehou en dit was slegs om De Klerk en sy makkers die geleentheid te gee om verder te onderhandel, met die voorbehoud dat ‘n tweede referendum sal volg, om die blankes die geleentheid te gee om die voorwaardes te verstaan en daarvoor of daarteen te stem. Dit het nooit gebeur nie.
Soos die Broederbond die Nasionale Party gebruik het, en vice versa, het die Broederbond die NG dominees (op ‘n stadium was 95% van hulle Broederbonders) gebruik om die gemeentelede te oortuig dis die beste roete om te volg. Die kerk is dus as voertuig gebruik om ‘n politieke doelwit te bereik. Dit verskil geensins van wat die Rooms-Katolieke Kerk vir eeue gedoen het nie.
Ja, vergifnis moet en sal verkondig word, maar die meeste Boere sal nooit verraad vergewe nie en met elke nuwe raswet en plaasmoord word hierdie vergifnis op die agtergrond geskuif.
Die Boere-oorlog van 1899-1902 is in wese nie verloor as gevolg van die Engelse se oormag nie, maar as gevolg van die verskroeide-aarde beleid van Kitchener. Ook dìt kon nie slaag as daar nie verraaiers onder die Boere was nie – manne wat die kakies gaan wys het waar skuil vroue en kinders, waar die Boergesinde mense bly, waar word kos en skuiling gebied vir hulle.
Net soos die na-oorlogse Boere nooit die hanskakies, Joiners en hensoppers, verraaiers en diesulkes vergeef het nie, kom die besef al meer en meer tot mense se bewussyn dat die nuwe-geslag verraaiers nie net die destydse president en sy handlangers was nie, maar dat die kern van verraad gesetel is in die Broederbond.
*
“Ek het dit nie toevallig gesien nie. Nog voordat die Lady R drie honderd seemyl van Simonstad was, het ek al inligting gekry dat iets scaly aan die gang is. Onthou nou dat ek my hele lewe aan die Suid-Afrikaanse Vloot gewy het. Dit het baie opoffering gekos en selfs my huwelik. Ek het nie kinders nie en wat die vloot of weermag doen, probeer ek so noukeurig as moontlik volg. En nie net ek nie – daar is baie van my ou vriende en kennisse, wat dieselfde doen. Ons hou beter rekord van die weermag se doen en late as die weermag self.”
Die ontbyt was inderdaad groot en smaaklik. Grant Willingsworth was eers geammuseer deur die manier waarop Ezra kon weglê aan die kos, later bekommerd en uiteindelik geskok. Na ontbyt is hulle terug na sy “cottage”, waar hy hulle kaarte, lugfotos en ook fotos wys wat hy self geneem het met ‘n stel baie lang lense en duur kameras. Die meeste fotos is snags geneem en baie daarvan beteken vir Skeer min na niks, totdat Grant detail begin uitwys.
Teen middagete skakel hy ‘n nommer en nie lank daarna nie, hou ‘n bakkie buite stil. ‘n Jongman lui die deurklokkie, wat elektronies oopgaan en hy bring vier groot pizza’s met die trap op. Vir die eerste maal vandat hy hom ken, ooreet Ezra homself aan die heerlike vars seekos-ete en raak aan die slaap op die rusbank.
“Kan ek saamvat in Engels – dis vir my makliker?”
“Ja, Natuurlik.”
“I know the government appointed a commission to determine what happened during those days. I’ve also read the report. To say it is just wool being pulled over our eyes and those of the people abroad. Do you really think that the US ambassador would stake his life on something he was not sure of? Remember, the Americans have satelites that could read the print on a newspaper, lying on the ground. Why only on and off-load at night? And the government took nine months to investigate, only to find that they shipped dry foodstuffs to Russia? Which was guarded by how many security guards? And remember the Lady R was escorted by two warships into harbour.
“Even if those could only have been made off as being rumours and not bare facts, I can show you some interesting photographs. Then Brigadier Jacobus Hugo, you can make up your mind for yourself.”
Wat die man vir Skeer wys, is verrassend, indien nie skokkend nie. Dit neem hom ‘n volle minuut om die inligting te verwerk. Hy besef ook die implikasies daarvan, indien hy in besit hiervan gevind sal word. Daar is veral twee uiters asemrowende feite wat hieruit kom, wat nie net sal veroorsaak dat alle diplomatieke en handelsbande tussen Suid-Afrika en die Weste opgeskort sal word nie, maar so ook handelsbande. En ‘n klomp top-politici gaan vir ‘n baie lang tyd tronk toe.