DIE GROOT UITDUN

https://www.bitchute.com/video/pT9KYj869A8T/

Hierdie is een van die belangrikste videos om te kyk indien u die waarheid uit die perd se bek oor die Covid-skandaal wil weet.  Dit bestaan uit veelvuldige opnames en uittreksels waar mense soos Fauci en Gates nie altyd geweet het hulle word opgeneem nie. Daar is ook uittreksels waar hulle en ander geld-magsugtiges met arrogansie sonder skaamte verkondig hoe hulle die w√™reldbevolking wil uitdun - vermoor, soos hulle dit noem "culling".  Daar is ook beeld van Hillary Clinton waar sy aan haar dokter in die spreekkamer vertel dat dit nou tyd is dat "the great culling" begin.  Stuur hierdie skakel gerus aan al u kennisse, help dat die waarheid wyd versprei word en red sodoende 'n paar lewens voordat hulle die gifinspuiting gaan neem!