Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
HERE, U weet beter as ek dat ek ouer word en dat ek eendag oud sal wees. Help my asseblief om nie praatsiek te word nie, en behoed my veral van die noodlottige gewoonte om iets te sê oor elke onderwerp en by elke geleentheid; help my asseblief om eerder te luister en daardeur 'n waardevolle bydrae te lewer.
HALFDOOD VLIEËNIERS MAG NOU VLIEG
Die Federale Lugvaartowerheid (FAA) het in die geheim die kriteria vir EKG-afwykings by vlieëniers aansienlik “uitgebrei”, maar nie om dowe neute nie. Die geldmag het die FAA beetgekry om hierdie “uitbreidings” te doen. Om 7 miljard mense op die aarde te bereik en te vermoor moet daar van elke moontlike geleentheid gebruik gemaak word. En is die lugrederye nie ‘n wonderlike geleentheid nie! Daar vlieg elke dag miljoene mense na en van verskillende plekke, en hoe meer vlieëniers gedwing word om die gifspuit te neem, hoe groter die moontlikheid dat miljoene mense in vliegtuigongelukke kan sterf.
EKG staan vir elektrokardiogram, waarna in die algemeen verwys word as 'n 'hartfilm'.
Die sogenaamde uitbreiding behels dat vlieëniers met hartskade nou toegelaat word om te vlieg, wat natuurlik hul passasiers en vlugpersoneel in ernstige gevaar stel. En die vlieëniers vlieg want dit bring die inkomste waarmee hulle gesinne versorg word.
Die FAA het verlede Oktober stilletjies die groot wysiging gemaak, kort nadat die entstof verpligtend geword het.
US Freedom Flyers se Josh Yoder het aan The Highwire onthul dat hy byna daagliks oproepe ontvang van vlieëniers met hartprobleme of neurologiese afwykings. Hy help die vlieëniers om die regte hulp te kry voordat iets tragies gebeur.
Volgens die FAA is daar niks fout nie, en dit is glo nie die entstof nie, sê hulle. Yoder het daarop gewys dat vlieëniers self die FAA kontak om aan te meld dat hulle hartprobleme ontwikkel het weens die entstof. “En tog wil hulle nie luister nie.” Natuurlik wil hulle dit nie hoor nie want die hele bose saak is so beplan.
Daar is ook vlieëniers wat nie meer hulle stories kan vertel nie. Yoder het die vlieënier Wilburn Wolfe genoem, wat vir American Airlines gevlieg het. Hy het die Janssen-entstof gekry en is binne dae dood aan die gevolge van 'n serebrale bloeding. “Dit is maar een van baie gevalle.”
Yoder het ook melding gemaak van die vlieënier Bob Snow, wat kort ná 'n vlug hartstilstand gekry en ineengestort het. Dan is daar Cody Flint, wat dood is terwyl hy gevlieg het. Vier dokters het bevestig dat die “entstof” die oorsaak was.
Yoder het ook gesê verskeie vlieëniers het die afgelope weke ernstig siek geraak, maar niemand anders hoor nie daarvan nie, want die lugdienste en die media vee dit onder die mat in.
Klink bekend, die ou storie van die hoofstroommedia wat kop en pootjies in die geldmag se sak sit. Tydens die destydse Nuremberg in Duitsland, is die media saam met die dokters en verpleegster in die openbaar opgehang vir al die lyding wat hulle die Duitsers veroorsaak het – oa wrede navorsing op lewende mense uitgevoer en die media het alles verswyg net soos hulle vandag doen oor die dodelike gevolge van die sogenaamde inenting.
Mag ons gespaar bly om die tweede Nuremberg gade te slaan waar al die huidige moordenaars en hulle bendelede, dit is die media, die dokters, die verpleegsters, die liberaliste wat dit alles goedgepraat het, die owerhede wat omgekoop is om dit in te stel, en natuurlik elke lid van die globaliste, tereggestel sal word. Ons God slaap nie!