8 OKTOBER 2023

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Dit geld ook vir die Afrikanervolk wanneer die HERE in Jer 6 sĂȘ: "...as jy jou verfoeisels van my aangesig verwyder, hoef jy nie rond te swerwe nie... keer terug, o afkerige kinders, want Ek is heer oor julle... en Ek sal aan julle gee herders na my hart, wat julle sal oppas met kennis en verstand." Is herders en leiers met kennis en verstand dan nie wat ons volk nou dringend nodig het nie?