9 Desember 2022

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Wanneer ons na Jesus kyk en ’n God van liefde raaksien, word ons opnuut bewus van ons eie bedorwenheid.  Dat dit die Skepper gekos het om mens onder ons te word sodat ons die ewige lewe kan verkry, gaan ons verstand te bowe!