6 Mei 2023

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Ons kan nie verhoed dat die voĆ«ls van verdriet oor ons kop vlieg nie.  Ons kan wel sorg dat hulle nie in ons hare nes maak nie.   Karakter word uiteraard nie op die bergtoppe van die lewe nie, maar in die valleie daarvan gevorm.