Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Baie van die leiers wat tans op die wêreldverhoog sit, verdien geen standbeeld nie omdat hulle vir dade vereer word waarvoor ander in die tronk sou beland. Wie ‘n berugte leier vereer is soos een wat ‘n lyk met blomme bestrooi net om die aakligheid daarvan te probeer verdoesel.