NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

As julle my gebooie bewaar, sal julle in my liefde bly, net soos Ek die gebooie van my Vader bewaar en in sy liefde bly - Joh 15:10

VOLHOUBARE NASIONALISME...

... HET NET EEN GRONDSLAG

Jeanette Koekemoer

Daar is net twee beginselbasisse in die Suid-Afrikaanse politiek; 'n nasionale beginselbasis of 'n liberale beginselbasis. Die liberale beginselbasis het oral in Afrika mis­luk, is besig om nou ook in Europa te misluk; dit het die onlangse verkiesings daar bevestig, en is ook besig om nou in Suid-Afrika te misluk - ons beleef 'n ekonomiese verknorsing wat binnekort tot totale ineenstorting gaan lei, en ons sit met binnelandse geweldpleging wat die getuigskrif is vir die mislukking van hierdie beleid. Nog sien ons nie ‘n totale terugkeer na die nasionalisme onder ons eie mense nie – dit is asof hulle verlam is deur die gif van liberalisme.

In ons geskiedenis het die ineenstorting van die Afrikanervolk se po­litieke mag tevore die staat laat verval maar het die Afrikanervolk nie daarmee saam verdwyn nie.

Afrikanernasionalisme het telkens onder begeeste­ring van sterk en toegewyde leiers soos dr Verwoerd die volk se gees opgehef en hom besiel met die besef dat sy eie aard en waardes sy kosbaarste besit is waarvoor geen prys te hoog is om te betaal nie. Dit het ons volk vervul met selfrespek, met eerbied vir sy geskiede­nis en trots op sy heldedom.

Maar toe die verraderlikheid van liberale leiers soos FW de Klerk en Pik Botha seëvier is nasionale selfrespek vernietig, asook die wil om die vyand te stuit. Dit is waar die Afrikanervolk te staan gekom het ná jare van lei­erskap wat onder liberale invloed stap vir stap ons volk se selfrespek en selfvertroue afgetakel het, sy denke verwar, sy geloof ondermyn, sy be­ginsels verloën en sy idealisme verknoei het.

Die “verandering” is nie die werk van die revolusionêre ANC nie maar dié van liberale. Dit is ook as gevolg van Blanke passifiste maar veral die poitieke verraad van liberale leiers. In plaas van die oorlog te veg en te wen, het die NP-Regering Suid-Afrika in 'n krisis gedompel, wat aan die ANC die geleentheid gegee het om die liberale binne die "Nasionale" Party ter wille van vrede aanvaar te kry. En ná 25 jaar onder ‘n godlose swart regime is die Afrikanervolk steeds nie besiel met die begeerte om te herrys as ‘n trotse volk met ‘n heroïese geskiedenis en sy nasionalisme af te dwing nie.

Die teendeel word egter in Europa gesien waar daar tydens die afgelope verkiesings ‘n sterk nasionalistiese groei sigbaar was. Ons onthou nog die video wat versprei is waarin die Eerste Minister van Pole sy man gestaan het teen die liberale media wat sy nasionalistiese siening sterk veroordeel het, dat vreemdelinge nie in Pole welkom is nie. So is daar ook in Frankryk, Brittanje, België, Italië en selfs Indië sterk nasionalistiese herlewing sigbaar. Dit kan grootliks toegeskryf word aan die miljoene sogenaamde vlugtelinge wat Europa oorspoel het met getalle en misdaad, verkragting en die ontneem van burgers se regmatige werksposisies. Dit het inderdaad tot gevolg dat landsburgers genoodsaak voel om hulle eiendomme, gesinne en werk te beskerming. Dit bring ‘n samehorigheid by ‘n volk teweeg en word uiteraard nasionalisme genoem.

Daarvoor bestaan natuurlik waardering, maar is die basis van die huidige nasionalistiese herlewing in Europa sterk genoeg om volhoubaar te wees? Durf ons daaroor opgewonde raak? Verseker nie, as dit nie op die grondslag van christenskap gebou is nie. En ja, verseker, indien hul geloof in ons hemelse Vader die grondslag daarvan is.

Die eerste eis wat aan die Christen gestel word, is om God bo alles lief te hê. Vanuit hierdie liefde moet sy totale bestaan gevul word. Dit is daarom ondenkbaar dat in 'n nuwe bedeling van 'n staats­huishouding wat op 'n ander grondslag rus as dié van die geloof in die Drie-enige God, volhoubaar sal wees.

As daar een grondwaarde is wat as ononderhandelbaar beskou moet word, is dit nie bloot godsdiensvryheid nie, maar die christelike geloof as grondslag en uitgangspunt vir die opbou van 'n samelewing waarin ‘n volk 'n plek kan hê. Dit spreek vanself dat daar nie náás hierdie grondslag ook nog plek kan wees vir die grondwaarde van die kommunis­tiese ideologie, die Islam, of wat ook al nie.

Wat Europa betref moet mens nie te opgewonde raak nie. Die Internasionale Geldmag het sy sisteem só ontwerp dat ‘n nasionalistiese party nie lank aan bewind sal wees nie tensy hul oorwinning op ‘n christelike basis geskied het. Selfs dán is die verraad en infiltrasie soms so doeltreffend dat nasionalistiese leiers gou uit die weg geruim word soos dr Verwoerd en menige voor hom.

Wat Suid-Afrika egter betref is daar hoop. Hoop dat hierdie Afrikanervolkie sal terugkeer na sy wortels van christenskap. Uit vrye wil gaan dit klaarblyklik nie gebeur nie maar God is besig met ons. Bietjie vir bietjie word ons volk op sy knieë gedwing as gevolg van die smart en pyn wat ons onder hierdie regime ly. Die moorde, barbaarse aanrandings en verkragtings is besig om ons na God terug te dwing en die onnaspeurlike magte wat in 'n volk werk wanneer hy in soveel ellende en angs verkeer, druk sy stempel af, net soos by Bloedrivier. Daarom gaan ons weer ‘n Bloedrivier tegemoet, en sal ons, ons weer na God wend vir uitkoms. Eers dán sal die samehorigheid in daardie oomblikke van skok en angs ons nasionalisme laat herleef en tot hoër hoogtes as ooit in ons geskiedenis voer.

Onthou ook, solank die Afrikanervolk bereid is tot die uitdaging van Afrika, sal hy krag put uit sy verbond met God en het hy niks om te vrees nie!

Opsoek na inligting?

  • BOEKE TE KOOP

    Die Engelse oorlog was alles behalwe die sg. "gentleman's war" soos sommige Britse skrywers dit genoem het. Lees meer oor die boek VRYHEIDSVEGTERS, outeur Gustav Norval, by Vryheidsvegters .

     

    In ‘n nuwe boek deur die geskiedskrywer Gustav Norval, getiteld Onskuldige bloed: Britse oorlogsmisdade 1899-1902, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO onthul. Lees meer hieroor by Onskuldige Bloed. 

     
  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 1599 gaste aanlyn