Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
As jy jou spiere nie oefen nie, word hulle swak. As jy die vermoëns en vaardighede wat God jou gegee het, ewe-eens nie gebruik nie, sal jy dit verloor. As jy die vermoëns werklik gebruik soos dit bedoel is, sal God dit ook vermeerder – dit is 'n belofte wat Hy aan ons maak.
BROKKIES UIT DIE BOEK RAUTEM (12)
RAUTEM, geskryf deur Philip Venter (u kan die boek bekom deur hom te skakel by 083 444 7672)
(Die storie volg in Afrikaans onder die inligtingstuk)
The further Indemnity Act pushed through parliament in August, needed to help ease officers out. The November raid on Military Intelligence’s Directorate of Covert Collection in November, by Goldstone investigators which provided the pretext for setting up the probe headed by Gen. Pierre Steyn. A top-level meeting between senior Umkhonto We Sizwe and SADF officials in early August, brokered by the National Intelligence Service, which generally carries out the will of the cabinet.
“December’s ‘rationalisation’ measures which include the retrenchment of 6000 middle ranking officers followed. In just 5 months, De Klerk had opened the door wide, for his own operators to continue the sell-out.”
“I have never before seen a government destroy its own power base, such as this one is doing” – said former chief of Military Intelligence, Gen. Tienie Groenewald, while the country is steadily moving towards complete chaos, the government has effectively neutralized the SADF’s intelligence capacities by removing the eyes, ears and nose of the defense forces.
The Greek shipping tycoon could now go about his business unhindered. Georgiadis was of course also implicated in the swindle with the sinking of the greek ship, Salem, off the African coast earlier in what was decribed by Loydds of Great Britain as the biggest maritime swindle ever.
“Salem – Lloyd’s pursues what may be the biggest maritime swindle ever – At 10:50am Greenwich time on Jan. 17, crewmen aboard the tanker British Trident, sighted a ship in distress off the coast of Senegal in Northwest Africa. The Salem, a 214 000 tonsupertanker, registered in Liberia, was listing and dead in the water. By radio contact with the tanker, Trident learned that a series of mysterious explosions was responsible for the disaster. Indeed, a cloud of orange smoke billowed from the tanker’s deck. By 11:30 the disabled ship’s Greek-born captain, Dimitrios Georgoulis, and his 22 crewmen, most of them Tunisians, had….”
Side note: It was at this time that the whole Project Hammer was put at risk by FW de Klerk’s impulsiveness. German operators learned that De Klerk was having an affair with Georgiadis’s wife, Elita (Lanaras’s daughter). A memorandum was sent to the CIA, who decided to put a lid on the affair, until after the completion of Project Hammer. Knowledge of the affair would not only open a can of worms, but it was not clear what Georgiadis’s reaction to the affair would be. It this only became public after another two years.
There would be a twist – Marike de Klerk. When FW de Klerk divorced Marike to marry Elita, a clause was written into the divorce agreement that De Klerk would be able to censor any books or article Marike might decide to write – which indeed he did when he prevented the publication of a chapter titled Grotgesprek (cave conversation) in the autobiography titled ‘n Plekwaar die son weerskyn.
But Marike de Klerk was not done yet. Then, sadly, on 2 Dec. 2001, she was brutally murdered in her Dolphin Beach complex, Bloubergstrand apartment, hours after sending an undisclosed fax to Holland.
Curiously – the European Union paid R30 000 into the account of the murder accused – Mboniswa, channelled by the Foundation for Human Rights, for DNA tests.
Mboniswa stood trail in the Western Cape High Court and was found guilty of the murder, without taking the stand in his own defense.
The subsequent buy-out of South African politicians and role players, culminated in the demise of a country….
*
“Ek is nie heeltemal seker ek glo jou nie”.
“Waaroor?”
“Die rede waarom jy ons vertel”.
“Luister end-uit, dan besluit julle. 1983 was ‘n groter skeidingsjaar as wat julle kan besef. Met PW se paleisrewolusie het die einde van nog ‘n era aangebreek. Die Konserwatiewe Party is gestig en Andries Treurnicht, en alle ander manne wat deel daaraan gehad het, is uitgeskop, insluitende Carel Boshoff, HJ Klopper, Lang Hendrik, ekself en hierdie manne by my. Julle moet besef dat die paadjies nou heeltemal en finaal geskei het.
“FW de Klerk, wat voorheen amper nie eens goed genoeg was om by die Broeders aan te sluit nie, is nou die handperd. Hy begin in PW se nek blaas en PW besef dat hy aan die ander kant ‘n perd opgesaal het wat hy nie kan ry nie. Hy is nie net nou die landsleier nie, maar bly ook aan as Minister van Verdediging. Ek moet sê, hy het nie sleg gedoen in dié portefeulje nie. Die Grensoorlog het in felheid toegeneem, so ook die opstande binnelands en hy het gesorg dat die Weermag meer geld kry as ooit tevore. Hy het regtig gedink hy gaan die oorlog op die grense wen, maar het nie geweet hy sit met manne soos Pik Botha, Roelf Meyer en ander wat die grond onder hom wegkalwe nie. Dit het gemaak dat hy desperaat geraak het. Daardie vinger – julle onthou hom seker – en die feit dat hy spottenderwys die Groot Krokodil genoem is, die geskreuery en afwyk van sy beplande toespraak, was genoeg bewys daarvan.
“Oom John was sodanig geskok oor die gebeure in 1983 dat sy gesondheid skielik geknak het, en julle moet onthou dat hy nogal heelwat alkohol geniet het, dat hy op 10 September 1983 skielik oorlede is.
“Teen 1986 het ons besef die stryd is amper verby en het nog harder gewerk om te doen wat te doene was. Dit was nou net baie moeiliker, want die nuwe Nasionaliste, onder PW het begin agterdogtig raak. Ons moes verder ondergronds werk en baie meer doen.
“Maar kom ek vertel julle nou wat vanaf 1987 gebeur het… en wel oor FW de Klerk. Daar was nou soveel verwarring, binne en buite die regering, dat niemand later niemand vertrou het nie, alhoewel hy ‘n paar portefeuljes beklee het, soos Pos-en Telekommunikasie, Mynwese, Mineraal en energiesake, Binnelandse Sake en later Onderwys, was hy nie baie gewild nie, tot so rondom 1987. Julle moet onthou dat hy aanvanklik streng konserwatief was, maar in 1989 plaas hy homself binne die sogenaamde verligtes.
“In Februarie 1989 word hy tot hoofleier van die Nasionale Party verkies, en uiteindelik tot Staatspresident op 14 September 1989, toe hy P.W. Botha deur middel van 'n staatsgreep vervang, ná die ‘beroerte’ van Botha. De Klerk was van mening dat Botha psigies en fisies nie meer in staat was om die land te regeer nie.”
“Dit klink nou asof jy uit een of ander geskiedenisboek aanhaal.”
“Ja, Arno. Maar nou gaan ek jou iets vertel wat nie in die geskiedenisboeke is nie. Waar dink julle kom al sy geld vandaan? Sy oupa was ‘n Dopper-dominee. Sy pa was nie besonder ryk nie, so hy het nie veel geërf nie. Sy prokureurspraktyk was maar effentjies. Hy was van 1989 tot 1994 president. Waar het hy soveel geld gekry dat hy ‘n stigting kon finansier wat miljoene per jaar uitgee?”
“Sê jy maar.”
“Dis so ingewikkeld, omdat hulle hulle spore probeer doodvee het. Maar deur die jare het ons op daardie dowwe spore geloop en, alhoewel ons dit vermoed het, het ons bewyse gekry dat hy en die kamma onderhandelaars lankal voor die KODESA-affêre hulle geld gekry het. Julle weet wie Tony Giordiades is, nê?”
“Elita se eks?”
“Netso. Waar dink julle pas hy by die prentjie is? Net as die mevrou se man met die groot motorjag wat FW en sy pêlle getrakteer het? Dink julle ‘n multi-biljoenêr is dom genoeg om iemand aan boord te laat wat ‘n affaire met sy vrou het? Hoe verskuif jy miljarde na ‘n man, sonder om banke, SARS en ander instansies te betrek? Hoeveel dink julle het Elita ou Tony voor gedagvaar vir die egskeiding? En Tony sê nie ‘n lelike woord oor enige een van die twee nie. Hy was die man wat Renwick, die Amerikaanse banke en nog ‘n paar ander agentskappe gebruik het as kanaal om die geld aan Elita te gee en sy aan haar eggenote en sy meelopers.”
(RAUTEM)