TAKHARE EN JOINERS BOEK

TAKHARE EN JOINERS is 'n versameling van 70 ware avontuurverhale uit die tyd van die Voortrekkers, die Anglo-Boere Oorlog en die Ossewa-Brandwag. Daar is tragedies, romantiese verhale, skattejag- en oorlogsverhale, stories wat die Britse monargie wegsteek, nuwe data oor gesneuwelde burgers en joinerkorpse tydens die AB-Oorlog.

Mense wat die boek wil bekom, sal ook ‘n ecxell lys deur webmail van 7300 Boere ontvang wat tydens die Anglo-boere oorlog gesneuwel het en inligting oor waar hulle gedood was, datum en hoe hulle gedood was.   Daar is ook foto’s van baie van die gesneuweldes.   Mense kan Gustav  by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.  kontak.