23 Augustus 2023 DrukOf lees almal by Gedagtes vir elke dag Gister is verby. More het nog nie gekom nie. Ons het net vandag. Laat ons begin.