NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Elke ras wat toelaat dat sy bloed vermeng raak, verdien om ten gronde te gaan soos elke beskawing in die verlede wat van hul oorspronklike rassesamestelling afstand gedoen het en tot niet gegaan het. Hulle het geval omdat hulle dit wat vir hulle kosbaar moes wees, nie opgepas het nie.

MAAR EK EN MY HUIS...

... ONS SAL DIE HERE DIEN

Hannes Ollewagen

Josua 24:1 – 33

Wanneer ons verse 2 – 12 van die gelese gedeelte bestudeer, sien ons duidelik hoe die volk herinner word aan al die weldade wat God aan hulle en hul voorgeslagte bewys het en word hul gedwing om opnuut tot die besef te kom hoe God nie net sy liefde vir hul in Woorde uitdruk nie, maar dat hulle dit in werklikheid kon beleef!

Is dit nie wonderlik dat ons volk dieselfde kan getuig nie?  Behalwe vir die wonderwerke van die Groot Trek, Vryheidsoorloë, ens., hou ons (behoudendes) al vir bykans 180 jaar elke jaar 'n Geloftefees oor die wonderwerk wat God aan ons volk bewys het – so 'n oorweldigende groot wonderwerk, dat dit deur die eeue heen nog nooit vergeet is nie!   Daardeur kon ons volk beleef dat God nie net beloftes aan ons maak nie, maar dat Hy ‘n werklikheid in ons lewens is, ons liefhet, ons gebede verhoor en ons uitred!!  Waarom is daar dan enigsins twyfel dat Hy wél bestaan? Ons het Hom dan al by meer as een geleentheid as ‘n werklikheid ervaar!

Ons wat weet dat ons God se kinders is, besef ook dat ons ‘n verantwoordelikheid het om te leef soos kinders van die Enigste God van hemel en aarde, nie waar nie?  Wat verwag ons Vader wel van ons?  Vers 14: “Vrees dan nou die Here en dien Hom in opregtheid en waarheid …” Dat ons Hom moet vrees en dien in OPREGTHEID en waarheid.  Dit help dus nie ek volg nuttelose tradisies en gewoontes deur onder andere elke Sondag in 'n kerk te sit waar God nie meer die Oppergesag is en Hy lankal nie meer gevrees word nie.  Dit help nie ek onderhou mensgemaakte wette slaafs om God se guns te probeer wen nie.  Die Woord sê uitdruklik – dit is tyd vir deeglike selfondersoek.  Ken ek God?  En het ek Hom lief?  Het ek Hom OPREG lief?  Het ek Hom WAARLIK lief?  Hierdie is dieselfde vraag wat driemaal gevra word, juis omdat dit so uiters, uiters belangrik is.  As ek God nie liefhet nie, sal my menslike “geloofstradisies” my t.o.v. my ewige saligheid NIKS baat nie.

Het ek God lief bo ALLES in my lewe?  Is ek bereid om enigiets in my lewe prys te gee wat my van Hom afvallig sal maak?  Dit is baie duidelik in hierdie gedeelte dat ons nie ander mense kan dwing om God lief te hê en te aanbid nie, soos wat Josua die volk ook nie gedwing het nie, maar ‘n vrye keuse gegee het of hul God wil dien of nie.  So moet dit ook vir elkeen van ons wees.  Ons kan nie ander dwing om vir God te kies nie, maar dit is ons plig, om nie saam met die menigtes, van God weg te dwaal nie.  Wanneer ander kies om agter die wêreld aan te gaan, moet ons ook gedryf word deur ons liefde vir God, om hul te laat gaan (natuurlik nie sonder die nodige vermaning en berisping nie), al is hulle vir ons hoe lief en dierbaar, maar dit duidelik te maak dat ons by God sal bly.  Dat ek die Here sal BLY DIEN.  “…maar ek en my huis, ons sal die Here dien.”  (Vers15).

Wanneer ons vandag voor die vrye keuse te staan kom om te kies tussen die wêreld en God, wat sal ons keuse wees?  Sal ons ook die regte keuse maak, soos die volk in vers 18 gemaak het?   “…Ook ons sal die Here dien, want Hy is onse God.”  Of sal Mammon, die sportgod en die “verafgoding van my kinders” die oorhand oor my keuse kry?  Wanneer dit gebeur, moet ons nie verbaas wees wanneer ons dieselfde antwoord kry as wat die volk Israel in vers 19 gekry het nie - dat ons nie God kan dien saam met ons afgode nie: dit is òf die afgode òf God! Daar is nie plek vir albei nie.  Jy word nie gedwing om van jou afgode af te sien nie, jy moet net nie verwag dat God deel moet wees daarvan nie.  Jy moet KIES.  Ons kan God nie dien soos en wanneer dit ons pas nie, want dit is nie Godsdiens nie – dit is presies die teenoorgestelde, nl. die sienswyse dat God by my moet inpas.  Gelukkig vir die mensdom, laat God Hom nie voorskryf nie.   As jy dus ‘n god soek wat by jou lewe en skedule inpas – en daar is baie - staan dit jou vry om hom te aanbid – jy kan hom selfs benoem soos wat jy goeddunk – jy moet net weet dat jy nie die Waaragtige God ook kan dien wanneer jy afgode aanbid nie.  Wanneer jy dan kies om die Ware God te aanbid, sal jy by sy reëls aanpas en jou lewe daarvolgens inrig.

Vers 23:  “Verwyder dan nou die vreemde gode wat onder julle is, en neig julle hart tot die Here, die God van Israel.”  Is dit nie tyd dat ons deeglike ondersoek in ons lewens instel om seker te maak dat ons besig is met ware Godsdiens in ons daaglikse lewens nie?  En om alles  in ons lewens te verwyder wat verhoed dat ek my God waarlik ken en ‘n opregte verhouding met Hom het?

Hopelik sal ek en u dan ook vandag kan antwoord na aanleiding van ons keuse:  “…Ons sal die Here onse God dien en na sy stem luister.”  (Vers 24)

Opsoek na inligting?

  • BOEKE TE KOOP

    Die Engelse oorlog was alles behalwe die sg. "gentleman's war" soos sommige Britse skrywers dit genoem het. Lees meer oor die boek VRYHEIDSVEGTERS, outeur Gustav Norval, by Vryheidsvegters .

     

    In ‘n nuwe boek deur die geskiedskrywer Gustav Norval, getiteld Onskuldige bloed: Britse oorlogsmisdade 1899-1902, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO onthul. Lees meer hieroor by Onskuldige Bloed. 

     

    Hierdie geïllustreerde A4-groote 300-bladsy boek deur EJG Norval, vertel die verhaal van die gevegte tussen Boer en Brit in die 1840’s die drie verwoestende ba-Soetoe oorloë in die Oos-Vrystaat tussen 1858 en 1867, en nog meer. Lees daaroor by In Die Smeltkroes .

     
  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 1421 gaste aanlyn