Nuutste bydraes

GEDAGTES VIR ELKE DAG

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Jou geluk moet nooit van ‘n ander se optrede afhanklik wees nie.  Soms moet ‘n mens jou trots maar sluk en jouself die vraag afvra: Wat is die belangrikste; om reg te wees of om gelukkig te wees?

AS JOU OOG DAN VERKEERD IS

Hannes Ollewagen

Lukas 11:33-36

Die lamp van die liggaam is die oog. As jou oog dan reg is, is jou hele liggaam ook verlig; maar as dit verkeerd is, is jou liggaam ook donker. (:34).

Hoe kyk u na die lewe? Of anders gestel wat is u lewens- en wêreldbeskouing? Die regte antwoord is natuurlik dat u n Christelike lewensbeskouing het, maar hoe sou ons hierdie antwoord meet? Dit is mos maklik om te sê dat ek n Christelike lewensbeskouing het. Die toets is egter om te bepaal of my lewenswandel diensooreenkomstig of die teendeel getuig.

Die dwaling van humanisme in ons leeftyd het dit egter vir baie mense al baie moeilik gemaak om hul eie foute en tekortkominge raak te sien en te erken. Daar is feitlik net een wet wat geld in hierdie skeefgetrekte dwaling en dit is dat jou eie wil en begeerte ten alle koste moet seëvier. Dit staan lynreg teenoor die gebod van God Drie-Enig wat bepaal dat ons as mense Hom bo alles moet liefhê en daarna is ons ook liefde teenoor onsself en ons naaste in gelyke maat verskuldig.

Daar is talle mense wat meen dat hulle n Christelike lewensbeskouing koester, maar hul optrede getuig egter van die teendeel. Is dit reg vir n persoon wat God bo alles liefhet om Sy gebod te oortree en die Sabbat te ontheilig ter wille van die oortydbetaling wat jy sal verdien wanneer jy op die Sabbatdag werk? Dit is nou nie dat ek geld liewer het as vir God nie, maar . . .

U is dalk nie daaraan skuldig om op die Sabbatdag te werk nie, maar wel dat u na kerk by die winkel aandoen vir die week se inkopies en dit nadat u n uur tevore na die wet van die Here gesit en luister het wat beveel dat die Sabbatdag geheilig word. U sit dalk hier tevrede en lees omdat u aan niks van voorgenoemde skuldig is nie, maar juis omdat u só uitgeput was na die vorige dag se gekuier en allerhande sportaktiwiteite en vermaak dat die Sabbatdag n goeie dag is om darem van die moegheid veroorsaak deur die uitputtende vermaak ontslae te raak. Ek kon die hele week uitsien na n rugbywedstryd, maar nie om op te gaan na die huis van die Here nie?

Ek vra vir u of dit reg is dat n persoon met n Christelike lewensbeskouing die insetting van die huwelik tussen man en vrou skend? Wanneer dinge te swaar raak is dit mos aanvaarbaar dat mense skei ten spyte van die duidelike verbod hiervan deur Jesus Christus self. En Hy antwoord hulle en sê: Het julle nie gelees dat Hy wat hulle gemaak het, hulle van die begin af man en vrou gemaak het nie, en gesê het: Om hierdie rede sal die man sy vader en sy moeder verlaat en sy vrou aankleef, en hulle twee sal een vlees wees; sodat hulle nie meer twee is nie, maar een vlees? Wat God dan saamgevoeg het, mag geen mens skei nie. (Matt. 19:4-6).

Ons praat dan ook nie alleen van egskeiding nie, maar ook van gemeenskap buite die huwelik. Dit is mos te maklik om saam te bly en ons gaan tog in elk geval eendag trou, so wat maak dit saak? Ek veronderstel dat n moordenaar homself dan ook kan verontskuldig deur te redeneer dat sy slagoffer in elk geval eendag sal doodgaan, so waarom doen hy verkeerd om daardie lewe onregmatig te beëindig? Ek is darem nog van die ordentlike jongmanne of jongmeisies en bly darem nie saam nie. Maar hoe suiwer en kuis is u daardie kuiertjies wat u wel aflê by u kêrel of meisie terwyl u maar nog net oor-en-weer kuier?

Ek wonder hoe reg dit is dat mense met n Christelike lewensbeskouing hulself vrywillig blootstel aan die besmetting van allerhande skandelike televisieprogramme, films, internetvideo en ander vorme van vermaak? Jesus Christus leer vir Sy dissipels in Matt. 15 dat dit juis die dinge binne die mens is wat hom onrein maak en hierdie onsuiwerhede word in vers 19by die naam genoem. Want uit die hart kom daar slegte gedagtes, moord, egbreuk, hoerery, diewery, valse getuienis, lastertaal. En die gemiddelde film uit Hollywood is mos vry van slegte gedagtes, moord en boonop die toonbeeld van kuisheid met geen onsedelikheid wat daarin uitgebeeld word nie?!! Die karakters is boonop nie mense wat sal steel en dan die held van die verhaal sal wees nie want daarvoor is hulle mos heeltemal te eerlik en rein van lippe. Soveel so dat jy nooit n lasterlike woord in n film sal teëkom nie. Dit is seker toevallig dat ELKE LIEWE onreinheid wat in Matt. 15:19 pertinent genoem word in oormaat in hierdie vermaaklikheidswêreld is?

Dit is in hierdie dae vir ons as gelowiges só nodig om onsself gedurig tot die Lig te wend sodat ons ons lewens in die helderheid daarvan kan ondersoek. Dit sal verseker dat ons nie in die duisternis van hierdie wêreld verdwaal nie. Want elkeen wat kwaad doen, haat die lig en kom nie na die lig nie, dat sy werke nie bestraf mag word nie. Maar hy wat die waarheid doen, kom na die lig, sodat sy werke openbaar kan word, dat hulle in God gedoen is. (Joh. 3:20&21).

Opsoek na inligting?

  •  BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

    ___________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________
     
    DIGBUNDELS:
      'n Versameling van 4 elektroniese bundels - 226 gedigte @R350.00:  
    Vir alle navrae  skryf aan 
    Amanda
    @waterstrome.co.za
    Uittreksel uit:
    'n Nasie in Pyn:
    ...Saam sal die hele wêreld vir hulle bid.
    Saam sal ons met pyn in ons harte sit.
    Mag hulle berus in u wil
    Mag hulle voor U verstil.
    _________
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    'n Boek getiteld DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK - Christen Teokratiese Separatisme, uit die pen van ds AE van den Berg, het  in gedrukte vorm verskyn. 
    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.  
    DIE
    VOLMAAKTE REPUBLIEK - Christen Teokratiese Separatisme, bring helder perspektief oor rasseverskille en die natuurlike skeiding van rasse wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte aan geestelike transformasie wat landsburgers van denkrigting sal laat verander en van al die sogenaamde polities-korrekte onregte en gewaande vryheid waarmee hulle belas word, sal bevry.
    Lesers word aangemoedig om hulle daadwerklik vir 'n Christen-teokrasie in 'n volmaakte republiek te beywer deur sinvolle besluite te neem in die lig van God se Woord, en onophoudelik te bid dat dit spoedig hier aan die suidpunt van Afrika verwesenlik word. Politiek is 'n saak van erns en harde werk waardeur wet en orde gehandhaaf word en durf nie in eerlose hande gelaat word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel, iets wat op staatkundige gebied slegs in 'n Christen-teokratiese bestel tot sy reg sal kom.

    U kan hierdie boek bestel by
    ds AE van den Berg
    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com
    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

DIT IS GRATIS

In ons moderne tyd en veral in die Nuwe Suid-Afrika waar orde nie meer 'n saak van belang is nie, is daar maar min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. As leiers binne die Afrikanervolk sal ons vinnig moet leer hoe om dissipline en orde te handhaaf waar 'n paar mense byeenkom - sonder hierdie kennis en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms sinloos wees - vandaar die chaotiese wanorde binne die regime.

Kliek hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures gratis af te laai.  Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

Dit is deur Johan Dorfling geskryf en kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind ongeag die agenda of doel van die byeenkoms.

'n Opegte dankie aan Johan wat baie moeite hiermee gedoen het. Mag dit tot groot heil en samewerking in ons volk meewerk!

 
 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________ 

 

APARTHEID:

 

 

Elke volk regeer homself en help ander.

 

Werkgeleenthede aan almal.

 

Gun aan ander soos vir jouself verwag.

 

Gee krag aan jou volk.

 

Geestelike waarheid.

 

                                              ___________________                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 1611 gaste aanlyn