Nuutste bydraes

GEDAGTES VIR ELKE DAG

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Moenie in dieselfde juk trek saam met ongelowiges nie, want watter deelgenootskap het die geregtigheid met die onge-regtigheid en watter gemeenskap het die lig met die duisternis?” (2 Kor.6:14).

WEES VERGENOEGD

Hannes Ollewagen

1 Konings 21:1-29

En jy moet met hom spreek en sê: So sê die HERE: Het jy doodgeslaan en ook in besit geneem? Verder moet jy met hom spreek en sê: So spreek die HERE: Op die plek waar die honde die bloed van Nabot gelek het, sal die honde ook jou eie bloed lek. (:19).

Daar is min dinge wat n mens so ongelukkig kan maak en kan aftakel as onvergenoegdheid. Daarbenewens rig onvergenoegdheid ook groot skade in menselewens aan.

Ons dink maar aan koning Dawid wat Bátseba, die vrou van Uria, begeer het. Hy het nie oor hierdie sondige begeerte wat na hom lê en loer geheers nie. Dit het uiteindelik daartoe aanleiding gegee dat sy begeerte tot bedrog, leuens en moord aanleiding gegee het ten einde hierdie begeerte te voed.

 

Dawid was egter nie die enigste koning van Israel wat hierdie fout begaan het nie. Ons lees in 1 Konings 21 van koning Agab wat graag die wingerd van Nabot wou bekom. Nabot was nie bereid om van sy erfdeel afstand te doen nie. Geensins anders as in die geval van koning Dawid nie, het hierdie sondige begeerte van Agab na die eiendom van n ander ook aanleiding gegee tot leuens, bedrog en uiteindelik die moord op Nabot.

Alhoewel beide konings uiteindelik dít wat hulle begeer het wel bekom het, was dit nie sonder dat hulle n duur prys daarvoor moes betaal nie. Dawid het die smart ervaar van n kind wat hy aan die dood moes afstaan en daarna was sy vredevolle koningskap deur sy eie seun bedreig! Koning Agab het ook wel die wingerd van Nabot ontvang, maar dit sou ten koste van sy koningskap en sy hele nageslag (wat uitgeroei sou word) wees. Dit is allermins n moeilike som om te maak dat die prys wat betaal sou word vir dit wat onregmatig bekom is beslis nie die moeite werd was nie.

Dit is ongelukkig waar dat onvergenoegdheid ook in ons hedendaagse samelewing nie n vreemde gesig is nie. Ons as gelowiges moet egter hierteen waak. Ons leer uit die Woord van God in geen onduidelike taal watter skade dit in mense se lewens veroorsaak.

Onvergenoegdheid het tot gevolg dat ek die mooi en kosbare dinge in my eie lewe nie meer raaksien en waardeer nie. Dit sal bes moontlik tot gevolg hê dat ek dan baie daarvan kan verloor en om dan later daaroor vir myself of ander kwaad te wees, sal dit wat verlore is ewe min terugbring.

Dit is nie nodig dat gelowiges altyd net moet swaarkry en ellende ervaar nie. Inteendeel, ons leer dat God n vaderhart het en dat Hy ons liefhet en die goeie nie onnodig van ons sal terughou nie. Maar Hy weet beter as enige van ons watter gawes tot ons heil en watter tot ons onheil sal wees. Dit is daarom dat ons ons begeertes in gebed en smeking met danksegging voor Hom kan bring in die wete dat Hy in sy alwetendheid sal voorsien, maar sonder om toe te gee aan daardie versoeke van ons wat vir ons onheil sal bring. Of watter mens is daar onder julle wat, as sy seun hom brood vra, aan hom n klip sal gee; en as hy n vis vra, aan hom n slang sal gee? As julle wat sleg is, dan weet om goeie gawes aan julle kinders te gee, hoeveel te meer sal julle Vader wat in die hemele is, goeie dinge gee aan die wat Hom bid! (Matt. 7:9-11).

Kom ons eer die Here deur hierdie riglyn van Matthéüs 7 te volg. Ons eer Hom wanneer ons ons behoeftes en begeertes in gebed na Hom bring omdat ons daardeur ons vertroue op Hom stel en ons afhanklikheid van Hom erken. Ons eer Hom selfs meer wanneer ons vergenoegd is met daardie deel wat Hy vir ons afmeet omdat ons daardeur erken dat Hy beter as onsself weet wat goed is vir ons en daarom mos dat ons Hom met reg ons HERE noem!

n Mens wat vergenoegd is, is tevrede. n Mens wat tevrede is, is gelukkig. En ek weet nie van n goeie vader wat sy kinders nie gelukkig wil sien nie - daarom dat ons só uitdruklik deur die Woord van God daarin onderrig word om vergenoegd te wees.

Nie dat ek dit uit gebrek sê nie, want ek het geleer om vergenoeg te wees met die omstandighede waarin ek is. (Fil. 4:11).

Maar die godsaligheid saam met vergenoegdheid is n groot wins. (1 Tim. 6:6).

Julle gedrag moet vry van geldgierigheid wees. Wees tevrede met wat julle het, want Hy het gesê: Ek sal jou nooit begewe en jou nooit verlaat nie. (Heb. 13:5).

Opsoek na inligting?

  •  BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

    ___________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________
     
    DIGBUNDELS:
      'n Versameling van 4 elektroniese bundels - 226 gedigte @R350.00:  
    Vir alle navrae  skryf aan 
    Amanda
    @waterstrome.co.za
    Uittreksel uit:
    'n Nasie in Pyn:
    ...Saam sal die hele wêreld vir hulle bid.
    Saam sal ons met pyn in ons harte sit.
    Mag hulle berus in u wil
    Mag hulle voor U verstil.
    _________
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    'n Boek getiteld DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK - Christen Teokratiese Separatisme, uit die pen van ds AE van den Berg, het  in gedrukte vorm verskyn. 
    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.  
    DIE
    VOLMAAKTE REPUBLIEK - Christen Teokratiese Separatisme, bring helder perspektief oor rasseverskille en die natuurlike skeiding van rasse wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte aan geestelike transformasie wat landsburgers van denkrigting sal laat verander en van al die sogenaamde polities-korrekte onregte en gewaande vryheid waarmee hulle belas word, sal bevry.
    Lesers word aangemoedig om hulle daadwerklik vir 'n Christen-teokrasie in 'n volmaakte republiek te beywer deur sinvolle besluite te neem in die lig van God se Woord, en onophoudelik te bid dat dit spoedig hier aan die suidpunt van Afrika verwesenlik word. Politiek is 'n saak van erns en harde werk waardeur wet en orde gehandhaaf word en durf nie in eerlose hande gelaat word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel, iets wat op staatkundige gebied slegs in 'n Christen-teokratiese bestel tot sy reg sal kom.

    U kan hierdie boek bestel by
    ds AE van den Berg
    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com
    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

DIT IS GRATIS

In ons moderne tyd en veral in die Nuwe Suid-Afrika waar orde nie meer 'n saak van belang is nie, is daar maar min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. As leiers binne die Afrikanervolk sal ons vinnig moet leer hoe om dissipline en orde te handhaaf waar 'n paar mense byeenkom - sonder hierdie kennis en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms sinloos wees - vandaar die chaotiese wanorde binne die regime.

Kliek hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures gratis af te laai.  Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

Dit is deur Johan Dorfling geskryf en kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind ongeag die agenda of doel van die byeenkoms.

'n Opegte dankie aan Johan wat baie moeite hiermee gedoen het. Mag dit tot groot heil en samewerking in ons volk meewerk!

 
 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________ 

 

APARTHEID:

 

 

Elke volk regeer homself en help ander.

 

Werkgeleenthede aan almal.

 

Gun aan ander soos vir jouself verwag.

 

Gee krag aan jou volk.

 

Geestelike waarheid.

 

                                              ___________________                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 1775 gaste aanlyn