NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

In Markus 13 vertel Jesus vir sy dissipels van die begin van die smarte en die groot verdrukking wat mense hier op aarde sal beleef net voor die Here se wederkoms. Ook waarsku Hy hoe ons as kinders van God moet onderskei tussen die waarheid en die vreeslike misleiding wat dan sal plaasvind, en dat ons waaksaam moet wees tot Hy kom. Ons moet ernstig bid dat God ons die insig sal gee om te onderskei, en ons moet bid vir groot geloof om hieraan vas te hou tot Hy weer op die wolke kom om ons te kom haal.

DIE BOODSKAP VAN KLEREDRAG

Hannes Ollewagen

1 Pet. 3:1-7

Julle versiering moet nie uiterlik wees nie: haarvlegtery en omhang van goud en aantrek van klere nie, maar die verborge mens van die hart in die onverganklike versiering van n sagmoedige en stille gees, wat baie kosbaar is voor God. (:3&4).

Die gelese gedeelte vestig ons aandag opnuut daarop dat ons verhouding met God veel dieper as net n opsigtelike en oppervlakkige vertoon moet wees. Dit beklemtoon opnuut die feit dat God die Kenner van ons harte is en dat ons gesindheid vir Hom aanneemlik is, maar dat n ydele vertoon van weinig nut is.

Nou kan ons vra of dit dan enigsins belangrik is dat ons netjies aantrek wanneer ons na n erediens gaan? Kleredrag maak mos nie eintlik saak nie, of hoe?

Dit is tog algemeen bekend dat n mens se houding, sy lyftaal en derhalwe ook sy/haar kleredrag bepaald n boodskap kan uitdra. As ek tog hier voor u sou staan en die Woord van die Here verkondig terwyl ek geklee is met lekker gemaklike pikswart T-hemp wat oortrek is met sataniese tekens kan ons kyk hoe gemaklik u na my sal sit en luister.

Ons lees in 1 Konings 21 van die profeet Elía wat deur God na Agab gestuur word om aan hom sy straf aan te kondig a.g.v. die verskriklike afgodery wat hy bedryf en die goddelose lewe wat hy gelei het. En opmerklik lees ons in vers 27 van Agab se berou en die boodskap van berou wat hy deur sy kleredrag vir almal bekendmaak. En toe Agab hierdie woorde hoor, het hy sy klere geskeur en n roukleed om sy lyf gebind en gevas; hy het ook met die roukleed geslaap en stadig rondgeloop.

Ons lees in Ester 4:1 van Mórdegai wat sy kommer oor die benoude toestand van sy volk a.g.v. Haman se agterbakse optrede verkondig het. Hy het deur sy voorkoms tog n boodskap uitgedra. TOE Mórdegai verneem alles wat gebeur het, het Mórdegai sy klere geskeur en n roukleed aangetrek, en daar was as op sy hoof; en hy het uitgegaan dwarsdeur die stad en hardop en bitter geskreeu.

Dit was selfs hier in 2017 vir ons op ons voorstoep ten aanskoue hoedat n volk n boodskap hard en duidelik probeer uitroep het deurdat mense opgeroep is om op 30 Oktober eenvormig in swart geklee te wees sodat die ongelukkigheid oor aanhoudende bloedvergieting van ons volksgenote ten toon gestel kan word. En is daar n boodskap gekommunikeer dit het tot aan die uithoeke van die aarde gestrek met deelname selfs vanuit o.a. Amerika en Australië. Ek hoop van harte dat daar net so wyd deur mense introspeksie gedoen is oor waarom ons in die eerste plek in so n benouing beland het, maar dit vir eers daar gelaat.

Synde dat n persoon se kleredrag so n kragtige boodskap kan uitdra, is dit hartseer en teleurstellend om te let op hoedat mense aantrek. En spesifiek is dit kommerwekkend om te let op die kleredrag van die vrouens van ons tyd. Dit het nie alleen mode geraak om al meer in hul kleredrag van vroulikheid weg te beweeg nie, maar die absoluut uitlokkende style wat nagevolg word, is skandelik om dit sagkens te stel. Onse Here Jesus Christus leer vir ons self uit Matt. 5:28 die volgende: Maar Ek sê vir julle dat elkeen wat na n vrou kyk om haar te begeer, reeds in sy hart met haar egbreuk gepleeg het. As dít dan verkeerd is, hoe regverdig n meisie wat bely dat sy die Here vrees haar gedrag om dit wat die Here veroordeel en verbied, te bevorder? Nog erger. Hoe regverdig n getroude vrou die feit dat sy alreeds aan n man behoort, maar op so n wyse aantrek dat ander mans met verkeerde oë na haar moet kyk? Sy is dalk in die vlees aan haar man nie ontrou nie, maar wat is die stand van sake in die gees?

Ons het dalk almal iets om oor te besin. As dit nie die jongmeisie of vrou oor haar kleredrag is nie, is dit dalk manlief of pappa wat homself moet afvra hoedat hy so iets toelaat terwyl ons as mans veronderstel is om verstandig met die vrouens saam te leef en hierdie dinge aan hulle te verduidelik en hul tereg te wys.

Mag ek en u voortdurend daarna streef om ons innerlik kosbaar en rein vir die Here te versien. En mag hierdie reine gees en harte ook vir ander sigbaar wees in ons handel en wandel en mag ons ook daardeur n kragtige boodskap verkondig.

Opsoek na inligting?

  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

    __________________

     

    ONS IS OPSOEK NA ‘N UITGEWER

    VIR DIE BOEK “VOLKSREGERING” (teen normale tarief)

    Die inhoud is ‘n beskrywing van die enigste regverdige politieke bedeling vir enige  volk, hetsy klein in getalle of groot.

    Apartheid behels regverdige behandeling. Uiteraard is apartheid ingeweef in elke volk se onafhanklikheid. Dit bevat geen rassemeerder-waardigheid soos kwaad- williges voorgee nie. Ook nie onderdrukking van enigeen nie. Dit is juis erkenning van elke volk se regte en die skepping van ruimte om daardie regte te beoefen en ongehinderd uit te leef. Daar is geen rassehaat aan apartheid te koppel nie. Diegene wat rassisme aanhaal, bedoel rassehaat en probeer oproer bewerkstellig en moet ophou om vrede te probeer voorhou. Wie is verantwoordelik vir die geweld en opstand wat tans landwyd voorkom?  Geen ondersteuner van apartheid nie.

    Bostaande is 'n kort opsomming waarin die omvang en volle betekenis van apartheid beskryf is. Indien daar 'n uitgewer is wat in die uitgee van die boek belangstel, kan Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. genader word.

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

     

    VAKATURE: HOOFBESTUURDER - RADIO ROSESTAD

    Stuur u aansoek saam met ’n CV waarin u ‘n persoonlike bekendstelling, werkservaring en tersaaklike kwalifikasies insluit, voor 15 September 2018 aan ds. CM Erasmus by die e-pos adres: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Vir meer inligting:

    VAKATURE: HOOFBESTUURDER - RADIO ROSESTAD

    ___________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 
 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________ 

 

APARTHEID:

 

Rassisme is die teenoorgestelde van rassehaat en is 'n aanprysing omdat rassisme dui op kennis van rasse en die uitstekende voordele van onderskeiding uitbeeld. Dit sluit in die voordele van apartheid se onderskeiding.

 

                                              ___________________                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 2078 gaste aanlyn