NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Die afgelope 24 uur het God alweer vir jou die geskenk van 86 000 sekondes gegee. Het jy een van hulle gebruik om vir Hom dankie te sê?

OP HIERDIE ROTS SAL HY BOU

Hannes Ollewagen

Matt. 16:13-23

En Simon Petrus antwoord en sê: U is die Christus, die Seun van die lewende God. (:16).

In die gelese gedeelte stel Jesus n belangrike vraag aan sy dissipels. Hy wou by hulle weet wie die mense sê dat Hy is. Uit hulle antwoorde is dit duidelik dat hierdie mense Jesus nie waarlik geken het nie. Hulle het besef dat Hy nie n gewone mens was nie en dat daar iets besonders rondom sy Persoon was. Nietemin was hul steeds op n dwaalspoor deur te dink dat Hy maar net nog n profeet was. Die lang verwagte Messias, die Verlosser van die eeue, het onder hulle gewoon en gewandel en tog het hulle Hom nie geken nie.

 

 

Hierna stel Jesus egter sy eie volgelinge op die proef. En dit is Petrus wat vir hierdie toets volpunte kry deur sy belydenis waarvan ons in vers 16 lees. ...U is die Christus, die Seun van die lewende God. Petrus bely dat Jesus nie maar net nog n profeet is nie, maar dat Hy inderdaad die Seun van God is wat na die aarde neergedaal het om onder die mense te woon. Jesus wys egter vir Petrus daarop dat sy belydenis nie uit homself is of dat hy deur mense hiervan oortuig is nie, maar dat dit deur God aan hom geopenbaar is.

Jesus bou voort op hierdie openbaring rondom God se koninkryk wat in Petrus se hart lê. Hy verduidelik aan sy dissipels dat daar n tyd van vervolging op Hom wag en dat Hy onder die ouderlinge, owerpriesters en skrifgeleerdes sal ly omdat die dinge van die hemelse koninkryk nie aan hulle geopenbaar is nie. Hulle verstaan nie hierdie hemelse koninkryk nie en daarom sal hulle dit beveg eerder as om daaraan te bou.

Petrus het Jesus hieroor bestraf omdat hyself nog nie die volheid van God se raadsplan geken het nie. Hier was die Messias dan na wie se koms hulle so lank uitgesien het en dan staan Hy en vertel aan hulle hoedat Hy doodgemaak sou word! Hoe sou n dooie Messias kon verlos? Maar nadat Christus oor die dood getriomfeer het, sou hierdie oorwinning en verlossing vir Christus se dissipels volkome duidelik word.

Hierdie selfde Petrus wat in vers 17 op Jesus se vraag volpunte behaal, word in vers 23 van die gelese gedeelte skerp aangespreek. Maar Hy het omgedraai en vir Petrus gesê: Gaan weg agter My, Satan! Jy is vir My n struikelblok, omdat jy nie die dinge van God bedink nie, maar die dinge van die mense. Hierdie teregwysing kom na Petrus omdat sy fokus op sy eie veronderstelling van Christus se verlossing eerder as op God se raadsplan was.

Sedert Christus se koms meer as 2000 jaar gelede tot vandag het baie dinge verander. En tog het soveel dinge dieselfde gebly. Wanneer ons luister na mense se gesprekke rondom God, Godsdiens en die Woord, besef ons hoedat baie mense ook in ons samelewing van Jesus weet, maar dat n ware kennis van Hom ontbreek. Dink maar gerus hoeveel mense gerieflikheidshalwe die verweer sal opper dat niemand anders as God hulle mag oordeel nie wanneer hulle aan vermaning blootgestel word. Ken diesulkes dan nie eens die Woord goed genoeg om tussen vermaning en oordeel te onderskei en te besef dat gedurige vermaning juis nodig is om die ewige oordeel te ontvlug nie? En hoeveel mense is daar nie wat dink dat hulle God se guns sal ontvang ten spyte van n skaamtelose en goddelose lewe waarin Hy geensins deur hulle vereer word nie?

Nader aan ons eie lyf besef ons dalk dat ons ook vandag steeds soos Petrus destyds heel dikwels eerder die dinge van mense as die dinge van God bedink. Hoe dikwels sal ons Hom nie eerder probeer voorskryf as om opreg na sy wil te vra nie? Ons is dikwels besig om verskonings uit te dink oor waarom ons bepaalde dinge doen wat nie in lyn is met die Woord nie eerder as om net in nederige ootmoed die Woord te gehoorsaam. En telkens probeer ons ons eie strewes en optrede regverdig omdat ons eerder ons eie gedagtes van God se koninkryk volg as die onbaatsugtige opofferings wat Hy dalk van ons vra.

Jesus het aan Petrus bevestig dat Hy sy gemeente op die rots van sy belydenis sal bou. Dit beteken dat die fondament hiervan stewig en onwrikbaar is. Wanneer ons in eiesinnigheid op ons eie gedagtes wil bou, sal ons werk nie bly staan nie. Die enigste wyse om voort te bou aan die koninkryk van ons ware, Drie-Enige God is om te bou op die fondament, op die rots, wat alreeds vir ons gelê is. Mag ons as sy kinders ywerig en met nederige, opregte harte bou aan n heiligdom waar Hy onder ons sal woon. ...gebou op die fondament van die apostels en profete, terwyl Jesus Christus self die hoeksteen is, in wie die hele gebou, goed saamgevoeg, verrys tot n heilige tempel in die Here, in wie julle ook saam opgebou word tot n woning van God in die Gees. (:20-22).

Opsoek na inligting?

  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

    __________________

     

    ONS IS OPSOEK NA ‘N UITGEWER

    VIR DIE BOEK “VOLKSREGERING” (teen normale tarief)

    Die inhoud is ‘n beskrywing van die enigste regverdige politieke bedeling vir enige  volk, hetsy klein in getalle of groot.

    Apartheid behels regverdige behandeling. Uiteraard is apartheid ingeweef in elke volk se onafhanklikheid. Dit bevat geen rassemeerder-waardigheid soos kwaad- williges voorgee nie. Ook nie onderdrukking van enigeen nie. Dit is juis erkenning van elke volk se regte en die skepping van ruimte om daardie regte te beoefen en ongehinderd uit te leef. Daar is geen rassehaat aan apartheid te koppel nie. Diegene wat rassisme aanhaal, bedoel rassehaat en probeer oproer bewerkstellig en moet ophou om vrede te probeer voorhou. Wie is verantwoordelik vir die geweld en opstand wat tans landwyd voorkom?  Geen ondersteuner van apartheid nie.

    Bostaande is 'n kort opsomming waarin die omvang en volle betekenis van apartheid beskryf is. Indien daar 'n uitgewer is wat in die uitgee van die boek belangstel, kan Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. genader word.

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

     

    VAKATURE: HOOFBESTUURDER - RADIO ROSESTAD

    Stuur u aansoek saam met ’n CV waarin u ‘n persoonlike bekendstelling, werkservaring en tersaaklike kwalifikasies insluit, voor 15 September 2018 aan ds. CM Erasmus by die e-pos adres: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Vir meer inligting:

    VAKATURE: HOOFBESTUURDER - RADIO ROSESTAD

    ___________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 
 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________ 

 

APARTHEID:

 

Rassisme is die teenoorgestelde van rassehaat en is 'n aanprysing omdat rassisme dui op kennis van rasse en die uitstekende voordele van onderskeiding uitbeeld. Dit sluit in die voordele van apartheid se onderskeiding.

 

                                              ___________________                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 949 gaste aanlyn