NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Almal wonder een of ander tyd wat beteken die begrip liefde tussen mense werklik. 1 Kor 13 vertel dit vir ons en in alledaagse idioom beteken dit: toe ek waardeloos gevoel het, het jy tyd gehad om na my te luister; toe ek nie kon bid nie, het jy saam met my gebid; toe ek bang was, was jy teer met my; toe ek suksesvol was, het jy jou verheug in my prestasies; omdat jy jou eie beperkinge kon aanvaar, het ek geleer om myne te aanvaar; toe ek 'n klankbord nodig gehad het, was jy objektief; toe ek fouteer het, het jy gewag en gehoop ek kom tot myself; toe ek jou seergemaak het, het jy my vergewe; toe ek eensaam was, het jou geloof my ondersteun.
Slotsom: Vanweë jou teenwoordigheid in my lewe, het ek gegroei in my liefde vir Christus: hierin is jou liefde onsterflik.

GESKENK VAN GOD

Hannes Ollewagen

Gén. 24:1-67

Die HERE, die God van die hemel, wat my uit my vader se huis en uit my geboorteland weggeneem het, en wat met my gespreek en vir my gesweer het met die woorde: Aan jou nageslag sal Ek hierdie land gee Hy sal sy engel voor jou uit stuur, en jy moet vir my seun daar n vrou gaan haal. (:7).

En die man het haar stilswyend betrag om te weet of die HERE sy weg voorspoedig gemaak het of nie. (:21).

Daar is vir ons veel te leer uit Abraham se benadering tot hierdie belangrike saak die keuse van n lewensmaat vir sy seun, Isak. Abraham stuur sy mees betroubare dienskneg met die opdrag om n vrou vir sy seun te gaan haal. Hy verbied hierdie dienskneg uitdruklik dat hy vir sy seun geen vrou moet neem uit die dogters van die Kanaäniete nie. Terwyl die wet van God aan Moses eers baie later gegee is, is Abraham reeds getrou in hierdie saak voor God deurdat hy die gebod eerbiedig. Abraham het metn opregte hart en in diepe ootmoed met God gewandel en daarom het hy geweet wat in God se hart is. Ons lees in Deut. 7:3 van hierdie gebod. Jy mag jou ook nie met hulle verswaer nie jy mag jou dogter nie gee aan sy seun, en sy dogter nie neem vir jou seun nie;. Abraham se optrede getuig daarvan dat dit vir Hom belangrik was om God ook in hierdie belangrike saak te ken. Dit getuig dat dit vir hom belangrik was om ook in hierdie saak God se wil na te streef.

Ek wonder hoeveel mense wat hulself as gelowiges beskou, benader nog hierdie saak (die keuse van n lewensmaat) met n ootmoedige ingesteldheid. Die milieu waarin ons leef, word gekenmerk aan selfsug, ydelheid en oppervlakkigheid. Die keuse van n lewensmaat word vir baie mense beïnvloed deur die ander persoon se finansiële welstand, aansien in die samelewing, uiterlike voorkoms en dan ook hoe goed daardie persoon inpas by die (menigmaal selfsugtige) persepsie wat ek vir myself skep hoe die persoon sal lyk wat vir my n goeie lewensmaat sal wees. Die oppervlakkigheid van baie belangrike sake gee daartoe aanleiding dat ook verhoudings tussen mense aan diepte ontbreek. Dit word mos amper as n skande of belaglik beskou wanneer n persoon enkellopend is terwyl twee mense wat mekaar vir net n paar weke ken en dan alreeds só intiem verkeer as getroudes en kwansuis lief is vir mekaar weer as normaal bekou word.

Abraham stuur sy dienskneg met selfversekering op weg om vir Isak n vrou te gaan haal. Hy verseker hom dat die HERE voor Hom sal uit trek en sy weg voorspoedig sal maak. Abraham stuur hierdie dienskneg amper weg om net “’n geskenk te gaan haal wat alreeds berei is. Het Abraham iets uit God se hart geweet waarvan ons nie daar lees nie? Die wonderlikheid van Rebekka se familie wat bereid is om haar sonder slag of skoot af te staan, laat ons selfs meer wonder oor Abraham se selfversekerdheid hieroor. Toe antwoord Laban en Bétuel en sê: Van die HERE kom die saak; ons kan jou daar geen kwaad of goed van spreek nie. (:50).

Ons word verder in hierdie saak ook uit Spreuke onderrig. Ons leer uit Spreuke 19:14 die volgende: Huis en goed is n erfenis van die vaders, maar n verstandige vrou is van die HERE. Ons ouers kan vir ons stoflike besittings nalaat wat hulle met harde werk deur hul lewens bymekaargemaak het. En ons ontvang dit aan die einde van hul lewe as n geskenk uit hulle hande. Maar n verstandige vrou is n geskenk wat n man uit God se hand ontvang. Wie n vrou gevind het, het iets goeds gevind en n welgevalle van die HERE verkry. (Spr. 18:22).

Ons moenie as gelowiges dink dat so n belangrike saak maar net deur die noodlot bepaal word nie. Ons moet ook nie die HERE se hulp inroep net daar waar ons verleë is terwyl ons hierdie saak in ons eie hande probeer neem nie. Ons benadering is mos om ons eie lewensmaat te soek en uit te kies en die HERE se aandeel in die saak sal wees dat ek van Hom sal vra om die verhouding asseblief te laat uitwerk of dit Hom nou behaag of nie is nie van belang nie. Daarenteen is die regte manier vir n gelowige dat ons op die HERE sal wag en Hom sal bid om aan ons die regte maat, wat Hy self vir ons as geskenk berei het, dan ook op die regte tyd aan ons te gee.

Wanneer ons dan weet dat elke goeie gif en gawe uit God se Hand kom, moet ons nie die gawe van n lewensmaat hierby uitsluit nie. Elke goeie gif en elke volmaakte gawe daal van bo af neer, van die Vader van die ligte, ... (Jak. 1:17). En n man wat weet dat sy lewensmaat n geskenk uit die Hand van sy Vader is, sal waardering daarvoor hê. Hy sal hierdie geskenk koester en sy vrou liefhê omdat God dit van hom eis. Manne, julle moet jul eie vroue liefhê, soos Christus ook die gemeente liefgehad en Homself daarvoor oorgegee het (Efés. 5:25). n Man wat hierin gehoorsaam is, sal deur sy optrede aan ons Vader sy dankbaarheid vir hierdie kosbare geskenk bewys.

Opsoek na inligting?

  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

    __________________

     

    ONS IS OPSOEK NA ‘N UITGEWER

    VIR DIE BOEK “VOLKSREGERING” (teen normale tarief)

    Die inhoud is ‘n beskrywing van die enigste regverdige politieke bedeling vir enige  volk, hetsy klein in getalle of groot.

    Apartheid behels regverdige behandeling. Uiteraard is apartheid ingeweef in elke volk se onafhanklikheid. Dit bevat geen rassemeerder-waardigheid soos kwaad- williges voorgee nie. Ook nie onderdrukking van enigeen nie. Dit is juis erkenning van elke volk se regte en die skepping van ruimte om daardie regte te beoefen en ongehinderd uit te leef. Daar is geen rassehaat aan apartheid te koppel nie. Diegene wat rassisme aanhaal, bedoel rassehaat en probeer oproer bewerkstellig en moet ophou om vrede te probeer voorhou. Wie is verantwoordelik vir die geweld en opstand wat tans landwyd voorkom?  Geen ondersteuner van apartheid nie.

    Bostaande is 'n kort opsomming waarin die omvang en volle betekenis van apartheid beskryf is. Indien daar 'n uitgewer is wat in die uitgee van die boek belangstel, kan Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. genader word.

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

     

    VAKATURE: HOOFBESTUURDER - RADIO ROSESTAD

    Stuur u aansoek saam met ’n CV waarin u ‘n persoonlike bekendstelling, werkservaring en tersaaklike kwalifikasies insluit, voor 15 September 2018 aan ds. CM Erasmus by die e-pos adres: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Vir meer inligting:

    VAKATURE: HOOFBESTUURDER - RADIO ROSESTAD

    ___________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 
 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________ 

 

APARTHEID:

 

Rassisme is die teenoorgestelde van rassehaat en is 'n aanprysing omdat rassisme dui op kennis van rasse en die uitstekende voordele van onderskeiding uitbeeld. Dit sluit in die voordele van apartheid se onderskeiding.

 

                                              ___________________                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 970 gaste aanlyn