‘N VARS BRIES UIT HONGARYE

Dr Willem Jordaan

Terwyl talle Europese state meegesleur word deur die globalistiese aanslag, veral wat betref die homogeniteit van hulle bevolkings, is daar tog die verblydende nuus dat daar in verskeie state stemme opgaan teen hierdie verswelgingsproses.

Een so ‘n persoon is die Hongaarse Eerste Minister, Viktor Orban. Trouens, hoe meer hy praat hoe meer is ek beïndruk. In hierdie artikel word gekyk na sy antrope “Staat van die Nasie” –toespraak. Waar ander leiers oor sake soos die ekonomie sal praat of menseregte en dies meer, het Orban klem gelê op die nasionale soewereiniteit van Hongarye, multikulturalisme verwerp en klem gelê op “biological survival and continuance”. Hy dring aan op ‘n “siviele” Hongarye wat Christelik-demokraties is en ook konserwatief.

Orban se standpunt oor immigrasie?

Terrorist organizations recruit fighters to join their ranks from among immigrants living in the continent’s western part, while the southern borders of the EU... are besieged by waves of modern-day migration.

Europe is facing questions that can no longer be answered within the frameword of liberal multiculturalism. Can we shelter people, many of whom are unwilling to accept European culture, or who came here with the intent of destrying European culture?

Oor multikulturalisme is sy standpunt die volgende:

We let go of the delusion of the multicultural society before it turned Hungery into a regugee camp, and we let go of liberal social policy which does not aknowledge the common good and denies the Christian culture as the only natural foundation for the organization of European societies.

En dan maak hy die volgende belangrike opmerking:

And as far as I see it, Hungerian people are by nature political incorrect – in other words, they have not yet lost their common sense.

Hy het ook die liberalisme ‘n welverdiende dwarsklap toegedien:

...liberals are extremely tolerant – they are only intolerant of fascists. But it is surely not their fault that everyone else – everyone except for them – is a fascist. Yes, we must understand that liberal politics only ever recognizes two kinds of opinion; its own and the wrong one.

Orban wil Hongarye losmaak van buitelandse lenings. Hy sê daar moet veel eerder klem gelê word op die aanwas in sy land. Hy is verheug dat die aanwas-koers opwaarts neig in Hongarye en dat meer huwelike jaarliks voltrek word.

Orban lê klem op sy land se soewereiniteit. Hy stel dat dit nie toegelaat mag word dat Hongarye ‘n minderheid in hulle land gaan word nie want dan sal hulle slawe word..

Nation sovereignty gives us a better life, which is our core interest.

George Soros, ‘n Hongaarse Jood is nie welkom in Hongarye nie – dit het Orban baie duidelik gemaak. Hy verwys na Soros as ‘n kommunistiese biljoenêr.

Orban is ook op rekord dat hy sy volk geprys het vir hulle wil tot oorlewing, waaronder die kommunistiese juk wat afgeskud is. Volgens hom het dit hulle sterker gemaak – “the grater the suffering, the grater will be our self-correction and our renewal.”

Hy kan nie glo dat Europa so ‘n selfvernietigende beleid volg nie. Daarom beklemtoon hy die nasionale identiteit van Hongarye en die “nasie-staat”. Hy stel dat ‘n persoon wat in Europa gebore word as ‘n Duitser, Fransman, Italianer of Hongaar, die lig sien en daardie taal praat en dat dit so moet bly. Europa is volgens hom nie ‘n “melting pot” nie.

The passion in the hearts of patriots has improved self-sacrifice, selflessness, scientific breakthroughs and magnificent works of art.

Hy verafsku die feit dat die globalistiese agenda die volgende resultate opgelewer het:

-          terreur as deel van die alledaagse lewe;

-          politieke manipulasie geregverdig sogenaamd deur die “rule of law”;

-          persvryheid solank dit die liberale agenda bevorder.

Hy verwys na die Christen-minderheid in Libanon, die Semitiese minderheid in Kosovo en stel dat dit hulle voorland is as die liberale agenda slaag – ‘n lewe onder konstante bedreiging met ‘n vreemde en vyandige meerderheid aan die roer van sake!

Hoe waar is laasgemelde nie van ons eie volk nie!

In Hongarye dink laerskoolkinders dat George Soros die duiwel is... Uit die mond van die suigeling hoor mens die waarheid!

Orban glo dat elke volk spesiaal en uniek is en op sy eie ‘n lig in die volkerewêreld kan laat skyn. Vir hom is die geskiedenis en tradisie kosbaar en die helde van Hongarye moet vereer word.

Orban stel dat Hongarye nie hulle land sal prysgee nie. Die nasionale gevoel van Hongarye moet wakker gemaak word sodat die talente en vermoëns van die Hongaarse volk tot sy volle reg kan kom.

In Viktor Orban hoor ek die stem van Jaap Marais. Hoe nodig, hoe absoluut broodnodig het die Afrikanervolk nou ‘n Viktor Orban!