NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Toe ek gedink het my voete gly, het u troue liefde my regop gehou, HERE. Toe ek met baie onrus in my binneste sit, het u vertroosting my tot rus gebring.

WIE MAAK ONS GELD? (2)

FRIEDRICH JOSEF IRSIGLER

Lees reeks by WIE MAAK ONS GELD?

W.G. Simpson (op. bladsy p.622/23) skryf A.N. Field in “All These Things” (Omni Publications, 1963, bl. 218/9) soos volg: “Drie en dertig jaar nadat Cromwelll die Jode in Brittanje toegelaat het, het ’n Hollandse prins uit Amsterdam aangekom omring  van ’n hele swetterjoel Jode uit daardie Joodse mekka. Nadal hy sy skoonvader uit die koninkryk verjaag het, het hy goedgunstiglik ingestem om die Britse troepe te betyg. ’n Baie natuurlike gevolg hiervan was die instelling van Nasionale Skuld ses jaar later toe die Bank van Engeland in die lewe geroep is om geld aan die Kroon leen.   Brittanje het sy eie pot gekrap tot die Jood verskyn het. Toe is die pandjieswinkel geopen . . . Die geskiedenis van die tweede Joodse vestiging in Engeland is een lang spoor papierverbande wat die volke in skuld verkneg het. Elke opwaartse stap van die Jood in die volk se sake is gekenmerk deur die vermeerdering en vermenigvuldiging van skuld.

Die toppunt is bereik toe onder die Asquith-en Lloyd George ministeries, omring deur die Marconi Skandaal-Jode, die Europese Oorloggeallieerdes deur die leen van £6 000 000 000  nie-bestaande geld. Die kaaltafel bedrog van hierdie gebeure is na die oorlog nog oortref deur die vermetele ooreenkoms oor die wyse van terugbetaling, en die daaropvolgende totale verplettering van nywerhede en die verarming van miljoene mense.

A.N. Field vergeet dat miljoene Jode niks met ons slinkse geldstelsel te doen het nie en dat hierdie skatryk bankiers ons van die dwingelandy van die adel en die geestelikheid verlos het; ongelukking was die heelmiddel erger as die siekte.

Baie waarskynlik is die aandeelhouers van die Federale Reserwebank ook gedeeltelike eienaars van die Bank van Engeland, Banque de France, Bundesbank, Banca d’ Italia en ander nasionale banke: tot op die huidige oomblik bestuur en beheer hulle ons nasionale banke en verdra geen bemoeiing deur ons regerings nie. So het hulle ’n finansiële wêreldregering gevestig wat ’n beleid van oorlog of vrede dikteer wat deur ons regerings sonder meer aanvaar moet word, want die uitlener is altyd sterker as die lener.

Deur die alleenreg om geld uit te aan die nasionale banke te gee - hierna die “Superbankiers" of eenvoudig Bankiers” genoem - het demokratiese sowel as Marxistiese regerings weinig meer as werknemers van hierdie Bankiers geword, terwyl die konings wat nog vasklou aan hul trone, rubberstempelmaghebbers geword het, bruikbaar slegs by seremoniële geleenthede.

Disraeli het gesê die wêreld word regeer deur 200 man wat mekaar persoonlik ken. Graaf Walter Rathenau, vooraanstaande lid van die Bankdinastieë, het voor Wêreldoorlog I verklaar dat die gebroedsel tot 300 aangegroei het. Miskien is hulle nou 400. Hoe is dit moontlik dat ’n broederskap van 400 magsmalle finansiers 300 j aar lank eerlike, eenvoudige uilskuikens vir die gek kon hou sonder om aan die kaak gestel te word?

Van tyd tot tyd het mense ons geldstelsel ondersoek en gewaag om die skurkery te openbaar, maar dit was nodeloos, want ons regerings wat die mag gehad het om verandering aan te bring, het dit eenvoudig gergnoreer, of, gesteun deur die wêreldpers, potensiële bevryders bespot en belaster, of, erger nog, hulle gelikwideer.

Dit is die verhaal van wat met een van hulle gebeur het, Louis T. McFadden, 12 jaar lank voorsitter van die Komitee vir Finansies en Wisselkoers van die Huis van Verteenwoordigers, soos geboekstaaf deur W.G. Simpson (op. cit. bl. 613, 625/6): “Daar is euwels so groot dat as iemand daarvan weet en nie luid daarteen protesteer nie, hy self deur sy swye ’n medepligtige word van diegene wat dit begin het, dit voortsit en hulle daardeur verryk.” McFadden het nadat hy die geldstelsel sorgvuldig ondersoek het, die Kongres op 13 Januarie 1932 soos volg toegespreek: “Ons het in hierdie land een van die mees korrupte stelsels wat die wêreld ooit geken het. Ek verwys na die Federale Reserweraad en die Federale Reserwebanke . . .

"Party mense meen hulle is V.S.A. - regeringsinstellings. Hulle is dit nie.

Hulle is die privaat kredietmonopolieë wat die mense deur die V.S.A. beroof, vreemde en binnelandse smouse en . . Vanweë die Federale Reserwebank (te midde in die groolste depressie in menseheugenis).

Ons land is geplunder en verwoes deur die bose praktyke van die Federeale Reserweraad en die Federale Reserwebanke. Nooit in ons geskiedenis was die welvaart van die mense van die V.S. A. op ’n laer peil of die mense so wanhopig soos tans nie. Onlangs is in een van ons omgewings tientalle woonhuise en plase op ’n enkele dag onder die hamer verkoop ... 71 000 plus in Michigan is verkoop en hulle voormaiige eienaars is dakloos. Alle moonllike pogings is deur die Federale Reserweraad aangewend om sy misdade te verbloem maar waarheid is dat hy en die regering van die V.S. A. alles hier beheer en dit beheer al ons buitelandse verhoudinge. Dit kaap en venietig regerings na willekeur ... die lidbanke van die Federale Reserwe is valslik en ontrou op hierdie land afgelaai deur bankiers uit Europa wat ons gasvryheid beloonI het deur ons Amerikaanse instellings te ondermyn . . .”

Met hierdie toespraak het McFadden ’n potensiële bevryder uit die Bankiers se boeie geblyk te wees. Hy het duidelik besef:

-          dat die verskriklike depressie kunsmatig geskep is deur die Federale Reserwe en sy lidbanke;

-          dat dit ’n reusepoging was om die middelklasgemeenskap, nie slegs in die V.S.A nie maar oral oor die wêreld, deur deflasie te vernietig;

-          dat die depressie oornag sou verdwyn deur die Federale Reserwe en sy 12 lidbanke te stuit wat die depressie geskep het deur 8000 miljoen dollars in te trek;

-          dat alle lede van die Amerikaanse Regering niks anders as lojale, goedbesoldigde klerke van die Federale Reserwe se aandeelhouers was nie.

As die Amerikaners in 1932 die Federale Reserwe in die ban gedoen en die agt biljoen dollars in omloop teruggebring het, sou die Groot Depressie met ’n towerslag verdwyn het en die Tweede Wêreldoorlog nooit plaasgevind het nie. Maar wat het vervolgens gebeur?

By twee geleenthede het skerpskutters McFadden probeer vermoor. Hy wou ’n algehele onthulling maak toe hy skielik op ’n feesmaal immekaar gesak en gesterf het. Na my mening is hy ongetwyfeld vergiftig. Wie die Superbankiers teengaan, maak nie ou bene nie, hulle teenwoordigheid word dringend in die paradys vereis!

Vervolg...


WIE MAAK ONS GELD? (2)

FRIEDRICH JOSEF IRSIGLER

Lees reeks by WIE MAAK ONS GELD?

W.G. Simpson (op. bladsy p.622/23) skryf A.N. Field in “All These Things” (Omni Publications, 1963, bl. 218/9) soos volg: “Drie en dertig jaar nadat Cromwelll die Jode in Brittanje toegelaat het, het ’n Hollandse prins uit Amsterdam aangekom omring  van ’n hele swetterjoel Jode uit daardie Joodse mekka. Nadal hy sy skoonvader uit die koninkryk verjaag het, het hy goedgunstiglik ingestem om die Britse troepe te betyg. ’n Baie natuurlike gevolg hiervan was die instelling van Nasionale Skuld ses jaar later toe die Bank van Engeland in die lewe geroep is om geld aan die Kroon leen.   Brittanje het sy eie pot gekrap tot die Jood verskyn het. Toe is die pandjieswinkel geopen . . . Die geskiedenis van die tweede Joodse vestiging in Engeland is een lang spoor papierverbande wat die volke in skuld verkneg het. Elke opwaartse stap van die Jood in die volk se sake is gekenmerk deur die vermeerdering en vermenigvuldiging van skuld. Die toppunt is bereik toe onder die Asquith-en Lloyd George ministeries, omring deur die Marconi Skandaal-Jode, die Europese Oorloggeallieerdes deur die leen van £6 000 000 000  nie-bestaande geld. Die kaaltafel bedrog van hierdie gebeure is na die oorlog nog oortref deur die vermetele ooreenkoms oor die wyse van terugbetaling, en die daaropvolgende totale verplettering van nywerhede en die verarming van miljoene mense.

A.N. Field vergeet dat miljoene Jode niks met ons slinkse geldstelsel te doen het nie en dat hierdie skatryk bankiers ons van die dwingelandy van die adel en die geestelikheid verlos het; ongelukking was die heelmiddel erger as die siekte.

Baie waarskynlik is die aandeelhouers van die Federale Reserwebank ook gedeeltelike eienaars van die Bank van Engeland, Banque de France, Bundesbank, Banca d’ Italia en ander nasionale banke: tot op die huidige oomblik bestuur en beheer hulle ons nasionale banke en verdra geen bemoeiing deur ons regerings nie. So het hulle ’n finansiële wêreldregering gevestig wat ’n beleid van oorlog of vrede dikteer wat deur ons regerings sonder meer aanvaar moet word, want die uitlener is altyd sterker as die lener.

Deur die alleenreg om geld uit te aan die nasionale banke te gee - hierna die “Superbankiers" of eenvoudig Bankiers” genoem - het demokratiese sowel as Marxistiese regerings weinig meer as werknemers van hierdie Bankiers geword, terwyl die konings wat nog vasklou aan hul trone, rubberstempelmaghebbers geword het, bruikbaar slegs by seremoniële geleenthede.

Disraeli het gesê die wêreld word regeer deur 200 man wat mekaar persoonlik ken. Graaf Walter Rathenau, vooraanstaande lid van die Bankdinastieë, het voor Wêreldoorlog I verklaar dat die gebroedsel tot 300 aangegroei het. Miskien is hulle nou 400. Hoe is dit moontlik dat ’n broederskap van 400 magsmalle finansiers 300 j aar lank eerlike, eenvoudige uilskuikens vir die gek kon hou sonder om aan die kaak gestel te word?

Van tyd tot tyd het mense ons geldstelsel ondersoek en gewaag om die skurkery te openbaar, maar dit was nodeloos, want ons regerings wat die mag gehad het om verandering aan te bring, het dit eenvoudig gergnoreer, of, gesteun deur die wêreldpers, potensiële bevryders bespot en belaster, of, erger nog, hulle gelikwideer.

Dit is die verhaal van wat met een van hulle gebeur het, Louis T. McFadden, 12 jaar lank voorsitter van die Komitee vir Finansies en Wisselkoers van die Huis van Verteenwoordigers, soos geboekstaaf deur W.G. Simpson (op. cit. bl. 613, 625/6): “Daar is euwels so groot dat as iemand daarvan weet en nie luid daarteen protesteer nie, hy self deur sy swye ’n medepligtige word van diegene wat dit begin het, dit voortsit en hulle daardeur verryk.” McFadden het nadat hy die geldstelsel sorgvuldig ondersoek het, die Kongres op 13 Januarie 1932 soos volg toegespreek: “Ons het in hierdie land een van die mees korrupte stelsels wat die wêreld ooit geken het. Ek verwys na die Federale Reserweraad en die Federale Reserwebanke . . .

"Party mense meen hulle is V.S.A. - regeringsinstellings. Hulle is dit nie.

Hulle is die privaat kredietmonopolieë wat die mense deur die V.S.A. beroof, vreemde en binnelandse smouse en . . Vanweë die Federale Reserwebank (te midde in die groolste depressie in menseheugenis).

Ons land is geplunder en verwoes deur die bose praktyke van die Federeale Reserweraad en die Federale Reserwebanke. Nooit in ons geskiedenis was die welvaart van die mense van die V.S. A. op ’n laer peil of die mense so wanhopig soos tans nie. Onlangs is in een van ons omgewings tientalle woonhuise en plase op ’n enkele dag onder die hamer verkoop ... 71 000 plus in Michigan is verkoop en hulle voormaiige eienaars is dakloos. Alle moonllike pogings is deur die Federale Reserweraad aangewend om sy misdade te verbloem maar waarheid is dat hy en die regering van die V.S. A. alles hier beheer en dit beheer al ons buitelandse verhoudinge. Dit kaap en venietig regerings na willekeur ... die lidbanke van die Federale Reserwe is valslik en ontrou op hierdie land afgelaai deur bankiers uit Europa wat ons gasvryheid beloonI het deur ons Amerikaanse instellings te ondermyn . . .”

Met hierdie toespraak het McFadden ’n potensiële bevryder uit die Bankiers se boeie geblyk te wees. Hy het duidelik besef:

-          dat die verskriklike depressie kunsmatig geskep is deur die Federale Reserwe en sy lidbanke;

-          dat dit ’n reusepoging was om die middelklasgemeenskap, nie slegs in die V.S.A nie maar oral oor die wêreld, deur deflasie te vernietig;

-          dat die depressie oornag sou verdwyn deur die Federale Reserwe en sy 12 lidbanke te stuit wat die depressie geskep het deur 8000 miljoen dollars in te trek;

-          dat alle lede van die Amerikaanse Regering niks anders as lojale, goedbesoldigde klerke van die Federale Reserwe se aandeelhouers was nie.

As die Amerikaners in 1932 die Federale Reserwe in die ban gedoen en die agt biljoen dollars in omloop teruggebring het, sou die Groot Depressie met ’n towerslag verdwyn het en die Tweede Wêreldoorlog nooit plaasgevind het nie. Maar wat het vervolgens gebeur?

By twee geleenthede het skerpskutters McFadden probeer vermoor. Hy wou ’n algehele onthulling maak toe hy skielik op ’n feesmaal immekaar gesak en gesterf het. Na my mening is hy ongetwyfeld vergiftig. Wie die Superbankiers teengaan, maak nie ou bene nie, hulle teenwoordigheid word dringend in die paradys vereis!

Vervolg...


Opsoek na inligting?

  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 
 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 1033 gaste aanlyn