JESUS DEUR DIE JODE GEKRUISIG

Bittereinder

Baie kerke beweer vandag dat die Romeine die blaam moet dra vir die kruisiging van Jesus terwyl die Fariseërs van alle blaam onthef word. Selfs die pous doen hieraan mee.

Onlangs skryf 'n regter van Amerika, regter Andrew Napolitano soos volg in hierdie verband:

On the first Good Friday, the Romans executed Jesus because they were persuaded that by claiming to be the Son of God, He might foment a revolution against them...they feared a revolution that would disrupt their worldly power, and so they condemned Him to death by crucifixion.

Soos gesien kan word figureer die Jode geensins in hierdie blaam nie. Bill O’Reilly, in sy boek The Last Days of Jesus: His Life and Times A Special Illustrated Edition of Killing Jesus, stel dit weer soos volg:

...the responsibility belongs to Pilate ... Only the Roman governor possesses the ius gladii — the right of the sword. Or as it is known, the right to execute. 

Is dit waar? Het die Jode dan nie ook vir Stefanus vermoor nie? Dis korrek dat die Jode niemand op Romeinse gebied kon kruisig nie, maar hulle het wel die reg gehad om enigeen te stenig, soos hulle wel met Stefanus gedoen het. Dit was dan ook die Sanhedrin wat besluit het dat Stefanus gestenig moes word. (Hand 7:54-59). 

Nou moet ons glo dat Pilatus dus die skuld dra vir Jesus se dood. Maar is dit korrek? Op wie se aandrang is Jesus immers vermoor en wat was die werklike rede?

Die regsgeleerde Romein Pontius Pilatus kon geen skuld in Jesus vind nie. Slegs deur hierdie woorde het hy hom die gramskap van die Jode op die hals gehaal. Pilatus poog om Jesus uit die hande van sy genadelose, wraakgierige Joodse vervolgers te bevry, maar die Jode skreeu:

As u hom loslaat is u nie die vriend van die keiser nie. Elkeen wat hom as koning voordoen, is in verset teen die keiser (Joh 19:12).

Maar dit is die vers voorafgaande wat die stempel op alles plaas. Wanneer Pilatus vir Jesus vra of Hy dan nie besef dat hy die mag het om Hom vry te laat of te laat kruisig nie, antwoord Jesus soos volg:

U sou geen gesag oor My gehad het as dit nie van Bo aan u gegee is nie. Daarom het hy wat my aan u uitgelewer het, meer skuld (Joh 19:11).

Dit is 'n baie duidelike verwysing na die Joodse leiers wat 'n komplot teen Jesus gesmee het en Hom valslik beskuldig het.

Wanneer Pilatus dan ook verklaar dat hy onskuldig is aan die bloed van Jesus, verklaar die Jode soos volg:

Laat sy bloed oor ons en ons kinders kom! (Matt 27:25)

Daar kan geen twyfel wees dat die Jode van destyds die skuld dra vir Jesus se dood nie. Maar meer nog; elkeen wat vandag steeds vir Jesus (as Messias) verwerp soos die Jode dit destyds gedoen het (en vandag steeds doen), neem daardie selfde skuldlas op homself.

Die tendens vandag om die Jode (lees: Judaïsme) van die blaam te onthef, het sy oorsprong in Joodse geledere en juis om vandag se Judaïsme te probeer onderskei van die geloof van die Fariseërs van destyds. Maar dit mag nie toegelaat word nie. Ortodokse Judaïsme soos ons dit vandag ken, is die direkte afstammeling van die geloof van die Fariseërs.

Wat is daar in elk geval oor om te argumenteer na die lees van   1 Thessalonisense 2:15-16?

Dit is die Jode deur wie die Here Jesus en die profete doodgemaak en ons vervolg is. Wat God wil, doen hulle nie, en hulle is vyandig teenoor alle mense... Die Jode het nog altyd gesondig, maar nou het hulle die maat van hulle sondes volgemaak... 

Ons mag geen nie deel hê aan hierdie sataniese boodskap wat slegs kan dien om Joodse beheer oor onsself te bestendig nie.

Ons hoor ook vandag dat die Roomse (Katolieke) kerk uitgebeeld word as die ware Antichris. Wat dan van die teksvers hierbo? Die Roomse kerk het maar net die prooi van die Judaïsme geword deur hulle afwykings en dwaalleringe, maar beslis nie die Jode vervang as die ware teenstanders van Christus nie. Die Romeine van destyds het geen obsessie daarmee gehad om Jesus te kruisig nie. Die Jode wel.

Die Roomse kerk vandag is deurtrek met geestelike leiers wat Jesus as Messias verloën. Daarmee kruisig hulle Hom opnuut. Hulle doen dit egter op aandrang van die werklike satansmag, die Judaïsme. Baie sogenaamde Protestante doen dit ook.

Jesus is doodgemaak omdat daardie Jode 'n messias gesoek het wat hulle (uitsluitlik) sou verhef. Die Messias wat wel gestuur is, is gestuur om alle mense wat waarlik glo, te verlos. Vir daardie Jode was dit genoeg rede om Hom te laat kruisig. Wanneer Jesus dan ook uitroep "Vader, vergeef hulle want hulle weet nie wat hulle doen nie", het Hy sekerlik nie na Pilatus verwys nie.

Dat Pilatus meer aan sy eie welvaart as aan Jesus gedink het toe hy Jesus aan die skare uitgelewer het en sy handewas hom nie verskoon nie, vat niks weg van die feit dat hy as Romein maar net 'n pion was van die Joodse skare, net soos vandag se Roomse kerk as pion optree van die Judaïsme nie.

Rome is nie die Antichris nie; die Judaïsme wel. Om dit anders voor te stel is om die Heilige Skrif as leuenaar uit te maak. Wie is die Antichris immers anders as hy wat ontken dat Jesus die Christus is?

En daarby lag die Jode in hulle mou vir Christene wat teen mekaar oorlog maak (ja Protestant teen Katoliek) ter wille van die "waarheid", terwyl die Waarheid misgekyk word.

Thomas van Aquinas was van mening dat die Jode se onkunde oor Jesus (hulle geestelike blindheid) selfopgelegd was ('n geveinsde onkunde), omdat hulle Hom gesien en Hy met hulle gepraat het, maar nie wou glo nie, en Hom trouens gehaat het. (Joh 15:22 en 24). 

Die Jode het geweet dat Jesus die Seun van God was, maar het verkies om Hom te laat kruisig. Ja, dit was die Jode wat gesê het: Kruisig Hom!