SO HET DIE ROOMS-KATOLIEKE KERK VOOR DIE JODE GESWIG

Dr Danie Theron

Die Rooms-Katolieke Kerk het, soos talle ander organisasies en ook state, ook voor Joodse druk geswig. In wat volg sal u sien waarom daar geen twyfel oor kan wees nie.

Een van die sogenaamde Goeie Vrydag rituele was ‘n gebed wat sy oorsprong het in die 4e eeu n.C. Dit sluit die woorde in:

Oramus et pro perfidis Judaeis.

Vertaald beteken dit:

Laat ons ook bid vir die bekering van die ongelowige Jode.

Pous Pous XII het, in sy laaste dae as pous ‘n besoek ontvang van Jules Marx Isaac, ‘n prominente Franse Jood wat ook ‘n Marxis en Vrymesselaar was. Hy het gevra dat die woord “perfidis” (ongelowige) uit die gebed gehaal word. Die pous het geweier omdat dit ‘n feitestelling was.

Pous Johannes XXIII wat Pous XII opgevolg het, het egter die woord “perfidus” uitgehaal. Hy het ook in ‘n ander voorlesing, waarin gestel word dat Jesus (God) vlees geword het onder mense wat Hom sou kruisig, geskraap. Ook by die doop van volwassenes is die verwysing na “ongelowige Jode” weggelaat.

Professor Ariel Toaff, ‘n Joodse professor van die Universiteit van Tel Aviv, het ‘n boek geskryf Easter of the Jews waarin hy stel dat die Jode Christenkinders tydens hul Paasfees vermoor het om hulle bloed te gebruik. Persone wat so gely het is as “geseënd” in die RKK beskou. Hulle gebalsemde lyke is in glaskaste bewaar.

In Mei 1961 het Johannes XXIII besluit dat hierdie grafte verwyder moet word en enige skilderye of wat ookal wat hierdie martelare vereer, eweneens verwyder moes word.

Nahum Goldmann was ‘n Poolse Jood en President van die Wêreld Joodse Kongres (1951-1978). Hy beweer dat die sogenaamde Tweede Vatikaanse Raad nie sou plaasvind sonder die:

-          Shoah (“Holocaust”)

-          die Nuremberg-verhore, en

-          die totstandkoming van Israel nie.

Johannes XXIII het Goldman versoek om die Jewish Congress te vra om ‘n versoek tot die RKK te rig vir die verbetering van verhoudinge tussen die RKK en die Jode. Let wel, die pous versoek dit!

Joodse druk het toegeneem tot waar die RKK vandag die Jode van alle blaam onthef vir die dood van Jesus. So word Jode nou as Christene se “ouer broers” in die geloof beskou.

Dit was niks anders nie as revolusionêr en het die RKK se leiding Christus verloën. Die gevolg moet noodwendig wees ‘n tanende geloof.

Daar is reeds daarop gewys hoe die RKK sedertdien ‘n voetevalvoor die Jode gedoen het. Benewens al die ander misopvattings van die RKK, is hierdie verloëning maar net nog ‘n bewys dat die RKK die naam “Christelik” nie waardig is nie. Inteendeel, dit het al sy getuieniskrag verloor.