15 JULIE 2021

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Here my God, ek het tyd. Oorgenoeg tyd al vertel ek dikwels dat ek nie alles gedoen kan kry nie. Ek het al die tyd wat U my gegee het; al die jare van my lewe, die dae van my jare, die ure van my dae; en dit alles het ek tot my beskikking om met u werk te vul.