Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Laat jou mond nie toe om op jou liggaam 'n sondeskuld te laai nie, en sĂȘ nie voor die gesant van God: Dit was 'n vergissing nie. Waarom moet God toornig word oor jou stem en die werk van jou hande verwoes? Prediker 5:5