29 MEI 2018

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Keer my asseblief HERE dat ek te vinnig leef; help my om eilande van stilte te skep waarin ek die skoonheid van elkedagse dingetjies kan inneem: die helder sonskyn, of die wolke, die groen gras en bome, die mooi voƫlklanke...